Lirieke
Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam.
Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.
"Soldaat" deur Hyren Peterson
2012-11-12 Wapperend, my brose mortaliteitOp daai reënerige aand in 1980
My drome neem my alweer ver
ver van alles en almal
"The Escape" by Adam Jerrett
2012-11-12 Now you're living out there on your ownYou couldn't find that peace of mind that
would've brought you home
And you're figuring out what it's like
to be all alone
"The Lion and The Lamb" by Emmerentia van Zyl
2012-11-12 There was a girlwith skin like mother-of-pearl
Had not a thing
But a gift, a talent to sing
"Vir Jouself" deur De Klerk Oelofse
2012-11-12 Hou op voorgee, jy's pretensieusVeroordeel broederlike liefde vir jouself
Om die self te vind, moet jy diep gaan delf
"Bettiesbaai blues" deur Pietie Beyers
2012-11-12 Sou iemand my ooit vra waar ek op my gelukkigste wassou my glimlag weer uitspan oor Sir Lowry se pas
"Embers of Remembrance" by Juan van Niekerk
2012-11-12 Ran to the edge of eternityI saw you wading in your brand new wind
Always just out of hand
"Euphoric combustion" by Ed Parker
2012-11-12 Dynamics are interesting when people are realIf you only knew how I really would feel
Touch and go is all we do
But a moment of silence is enough with you
"Just friends (sucks)" deur K2 Ghost
2012-11-12 Ek like jouEk’s lief vir jou
And my feelings for you will always grow
Admitting that I can't pretend
I just gotta be a man
But I have to say that it sucks just being your friend (x2)
"Jy moet my liefhê" deur Heleen Malherbe
2012-11-12 Jy kan die vuur oorkom'n Stukkie hemel gryp
Al die reëls verbreek
Maar vir eers
moet jy drome leef
"When the moon is ripe for harvest" by Dihan Fury
2012-11-12 Your hart is a jungleAnd your mind is a gym
And I’m telling lies and stories
just to try to get in
"Ek soek jou nou" deur Petri Jacobs
2012-11-12 Ek wil nie meer weet van reg of verkeerdEk wil nie eers dink aan die donker dele van my hart
En ek stel nie belang in die sinsnede oor ander se smart
Want ek soek jou nou
"Hart-bloei-sels" deur Petri Steyn
2012-11-12 Al die blomme wat so bont geblom het in my harthet jy vertrap tot smart
"Illusionis" deur Petri Jacobs
2012-11-12 Ek het toe tog weer my vrolike maskervol vere en glitter ontdek in my kas
waar dit weggebêre onder al my bitterheid
en trane was
Verbaas dat dit steeds soos ‘n handskoen pas
"In the palm of my hand" by Andrea Sullivan
2012-11-12 I met you in passing in another landI wanted to hold you close in the palm of my hand
You slipped through my fingers
And now I understand
"Kleure wat Anders is" deur Petri Jacobs
2012-11-12 Jy het die son voor my deur kom lêsonder om selfs ? enkele woord te sê
Die blink van die maan en die see se blou
vir ewig en altyd diep in my hart toegevou
"Koorsdrome" deur Petri Jacobs
2012-11-12 Daar’s spinnerakke in my kopdie goggas vreet my stuk-stuk op
In my mond die smaak van bitter-als
die lewe is soms so ‘n hartseer wals
"? Oomblik van jou" deur Petri Jacobs
2012-11-12 In ? enkele oomblik het jy afgebreekal my pogings om jou te vergeet
Van alles wat ons was en is
en hoe verskriklik baie ek jou mis
"Nuwejaarswens" deur Petri Jacobs
2012-11-12 Verlig vir my die Oujaar, danbrand vir my ? spierwit kers se vlam
Waar jy ver oor die see uitstaar
dalk spoel ? golf my hart tot daar
"Raaisel-ding" deur Nadine van Rooyen
2012-11-12 Weet jy dalk waar die maan-man bly?Of hoe om die punt van die reënboog te kry?
Hoe kan mens ? vlieër in die lug laat bly?
Jy bly ook ? raaisel vir my
"Rainbow Laslap" deur Nadine van Rooyen
2012-11-12 Ons weermag fight ? oormagHul doen dit sommer oornag
Met rubber bullets, traangas en ‘n trike
