Lirieke

Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam.
Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.

"The Day I make You Mine" by Charl du Plessis

Charl du Plessis 2012-11-12 Hi, hi, the sun will shine
The people laugh and drink some wine
Laughter fills the deep blue sky
The day I make you mine

"The Last Dawning" by Charl du Plessis

Charl du Plessis 2012-11-12 It is the dawn of the morning of a new day
It is the dawn of a morning
and I don’t know what I should say
‘Cause the dawn of this new morning
has left me only mourning for yesterday

"Tonight" by Petro Snyman

Petro Snyman 2012-11-12 How can I think of you right now?
Even the thought has crossed my mind
I worry that I won't see your face
I worry that I've lost my place

"Twee-alleen" deur Petri Jacobs

Petri Jacobs 2012-11-12 Soms maak ek my oë ? oomblik oop
en verbeel my dit is jy wat by my deur inloop
Sien ek vir ? soete sekond
Die halwe glimlag om jou mond

"Verwarde Siel" deur Chantal Breedt

Chantal Breedt 2012-11-12 Jy fluister in my oordrom
Jou woorde so fantasties
Dit maak my gemoed en doodgewone hart
ongewoon spasties

"Anderkant die maan" deur Nico Burger

Nico Burger 2012-11-12 En sê my, skyn die son, sal ek voel as dit reën?
Ken ek die mense, of slaap ek alleen?

"Die Vermaak" deur Jana Wentzel

Jana Wentzel 2012-11-12 Versteek, verskuil jou vlymskerp woorde
Diep in my hart is 'n swart gat vol
van jouself
Jy't my weggegooi, ek't weggesmelt

"Frons" deur Daniella Deysel

Daniella Deysel 2012-11-12 Iewers langs ? pad sal daar
altyd
? Plaashek ysterend toe staan
met sy twee vertakte wagte

"Grendel" deur Daniella Deysel

Daniella Deysel 2012-11-12 My lief
Ek bedank jou van my hart
Ek’t ? droom wat my sleep

"Harte(d)loos" deur Jana-Shay Leigh

Jana-Shay Leigh 2012-11-12 Ek sien hoe verander kleur op kleur
sien hoe verander jy weer en weer
Ek wens dinge kon bly soos dit was
Wens my hand kon nog in joune pas

"Hier waar ek staan" deur Nico Burger

Nico Burger 2012-11-12 Ek staan voor jou deur
Bakhand vol van my hart se seer
Ek kyk in jou oë
soek daai seker of jy my glo

"Kalmte by jou" deur Nico Burger

Nico Burger 2012-11-12 Wanneer die suidoostewind stormsterk waai
Gister se voorbladnuus in ? warrelwind verdraai
Die see is grou en die wit perde jaag branders
Voetgangers strompel geboë, daar’s stof in my oë
Maar dan weet ek
Ek vind kalmte by jou

"Legkaart" deur Nico Burger

Nico Burger 2012-11-12 En hoeveel sou jy wou gee om te weet
hoe die legkaart lyk aan die ander kant van die tyd?
Intussen kleur jy die spasies met jou drome

"Loose Goose Baby" deur Nona Ross

2012-11-12 Jy is my “Loose Goose” baby
? Baie sexy lady
Wat wikkel haar lyfie as sy loop
Met jou lang slank bene
Sexy is jou tema
Maar vir my is daar altyd maar nog hoop

"Parachute" by Kat CHR

Kat CHR 2012-11-12 Before I fall in love
I wear a parachute
I lace up my shoes
I watch my every move

"Poem vir Robbie" deur Elaine Bezuidenhout

Elaine Bezuidenhout 2012-11-12 Ek hou van jou Robbie, maar jy weet nie wie ek is nie
Daar’s nie ? CD of ? show van jou wat ek mis nie
Ek like jou, maar jy wil niks van my weet nie

"Polaroid" by Daniella Deysel

Daniella Deysel 2012-11-12 I take pictures of you when you leave
I collect them in times of need
To remind me
How it would’ve been
if I gave in

"Tegnologie Verlief" deur Monique Gerrits

Monique Gerrits 2012-11-12 Wat het geword van eersteoogopslag verlief?
My lief, ek het jou lief
Sonder tegnologie
Dis BBM en WhatsApp daarmee
Ek kan nie eens die trane uit jou oë vee

"Afterwards" by Kabelo Kenny Nkomo

Kabelo Kenny Nkomo 2012-11-09 I swear in my life I’ll always remember
Where I come from is where I belong
Because home is roots and home is my life
With this voice I’ll back up every word that I say

"Bare Feet on Open Road" by Josh Prinsloo

Josh Prinsloo 2012-11-09 There’s a country on fire
There’s no room for the lost and all consumed
There are children standing in the midst of plumes of smoke
Where shattered homes open up to bare feet on open road
Top