"Die Vermaak" deur Jana Wentzel

  • 0

Die Vermaak

Versteek, verskuil jou vlymskerp woorde
Diep in my hart is 'n swart gat vol
van jouself
Jy't my weggegooi, ek't weggesmelt

Staan krom, staan stil, staan reg
Moenie val, moenie opgee, hou aan veg
Dis nog lank nie oor nie
Huig na asem, skep nuwe hoop

REFREIN:
Tyd terugdraai, wag tot dit oorwaai
Draai die ander wang, laat jou voete die pad vang
Jy's 'n klug, 'n moerse spil
van niksbetekende woorde
My rympatroon van verslawing

Moeg gewaarsku, verkruppeld, verkleur
Ek't anders oor die saak gedink
Die monster in jou siel misgeskrik
Moenie so jok nie
jy voel nie 'n ...

REFREIN

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top