Lirieke
Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam.
Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.
"Drie-oog stad" deur Lizette Snyman
2012-11-13 So flikker die stad sy koue oëOranje, rooi, groen, oranje, rooi, groen
Instinktief weet motorbestuurders
wat om met elke oog te doen
"Dying Trying" by Sandon John van Wyk
2012-11-13 Can’t help myself from cryingwhen I think of you
It’s no use pretending that I’m still in love with you
"Earthly concern" by Altin Collignon
2012-11-13 Always sitting calculatingIf no answer, manipulating
Bottom line, you get your share
of all the wealth from arms we bear
"Far Away" by Barry van Es
2012-11-13 Oh, it feels like I’m so far awayas I look into your blue eyes
Thinking of the things that you did
and your illustrated lies
"Gebed van 'n kitaarspeler" deur Lizette Snyman
2012-11-13 Vader, ek het niks om U te geebehalwe my kitaar en ? liriek of twee
Maak dit stil in my onstuimige gemoed
as ek U in die oggendson ontmoet
"Klein rooi plektrum" deur Lizette Snyman
2012-11-13 Ek onthou jouin suiwer gedagte
van stil
windlose
nagte
"Maskerman" deur Lizette Snyman
2012-11-13 Maak vir my ? maskerMaskerman, maskerman
Een met voodoo-hare
Maak hom met ? plan
"Monsters" by Thanda M Mhlanga
2012-11-13 Monsters in the playgroundThe impressionable they seek
Wishing those they find
would show where they are weak
"Mense wat my liefhet" deur Lizette Snyman
2012-11-13 Mense wat my liefhetkabbel teen my vas
soos water wat rimpel
op die ou Matlabas
"Namaste vir ses gaste" deur Lizette Snyman
2012-11-13 Ek berei ? verwelkomingsmaalEk dek ? tafel vir ses gaste
Vandag mag ek nooi wie ek wil
vir ? aand van namaste
"Purgatory" by Altin Collignon
2012-11-13 As I sit here all aloneWondering what I could’ve done
I look over my shoulders
See only my shadow in the sun
"Rap-song vir Vincent" deur Lizette Snyman
2012-11-13 Vincent was ? arm manhy was nie juis aantreklik
Langs sy kop, by die linkeroor
was hy ook effens gebreklik
"Simson en Delilah" deur Leopold van Zyl
2012-11-13 My vingers speel met ? rooiwynvlekterwyl jou lippe trou met die kuiltjie in my nek
Soos Simson vir Delilah s? ek "Baby
jy kan my hare knip, maar bly dan net by my"
"The world" by Angus John Opperman
2012-11-13 The world is changingThe planet is dying
Mother Nature is busy crying
Go green and be a better nation
and pass it on to the next generation
"Van Gogh" by Altin Collignon
2012-11-13 If you look at my self-portraitWith the brush always in your hand
It’s known that heavens forbid
I can’t design my own human brand
"Verbeelding" deur Lisette Snyman
2012-11-13 Ek verbeel my saam met jouêrens op die Franse platteland
Kliphuisies met dik mure
wingerde aan die anderkant
"Verlore Seun" deur Leopold van Zyl
2012-11-13 Vlak, sonder bêreplekhet ek myself gekry
en ek was kaal
"Vlakvark Ramba" deur Johannie Hanker
2012-11-13 Fiksheid is die in-dingek stap elke môre
Eers doen ek die dorp se kant
tot by die lang opdraande
"Day alone" by Kathrine Voss
2012-11-12 Here I am again, a day alonewishing somebody, anybody would just come home
so that I won’t have to sit here on my own
"Die Plaas" deur Monique Gerrits
2012-11-12 In die plastiekswembad onder die doringboomIn die skadu skaterlag water spat
Verbleikte rooi glyplank en 'n kinderhart
Onder die groot maroela het ek jou vertel van sakaboela
