"Loose Goose Baby" deur Nona Ross

  • 0

Loose Goose Baby

Jy is my “Loose Goose” baby
? Baie sexy lady
Wat wikkel haar lyfie as sy loop
Met jou lang slank bene
Sexy is jou tema
Maar vir my is daar altyd maar nog hoop

Jy is my “Loose Goose” baby
? Baie sexy lady
Wat jou klere dra soos ? Cindy Pop
Jy swaai jou lang wilde hare
en speel op jou kitaarsnare
Terwyl almal se monder net “drop”
Toe’t jy nou grootgeword en dra jou rokke kort
Jy se jy gaan model by die skou
Jy ontmoet baie outjies, en gee hul altyd soentjies
Ek wonder of jy nog van my sal hou?

Jy is my “Loose Goose” baby
? Baie sexy lady
Wat wikkel haar lyfie as sy loop
Met jou lang slank bene
Sexy is jou tema
Maar vir my is daar altyd maar nog hoop

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top