Lirieke
Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam.
Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.
"Crying Season" by Dionne Song
2013-01-07 I believed in him, in what his love could bringAnd how he made me sing
Yes, I had a dream, absurd as it may seem
And if it were to happen he would be the reason
"Under Pressure" by Dionne Song
2013-01-07 Is my heart about to break?Empty all the options we have left
Scraping for the portions, but there’s none left
for a hungry heart haunted from the start
"Dangerous loving" by Adrian Davids
2013-01-07 You’re definite troubleI should stay afar
But, I can’t help
to want …
"Ek het my oog op jou" deur Kyle Hendriks
2013-01-03 Ek sien jou, baby, jy kyk vir myEk wil jou roep, maar ek is skaam verby
asof die woorde op my tong rondgly
Jou glimlag sal in my hart bly
"All I want" deur Pieter Folea
2013-01-03 We are privileged to read and writebut we never bother to look outside
There's a child out there who wishes he was me
but I don't really care, I'm watching TV
"Liefde Bestaan" deur Pieter Folea
2013-01-03 Ek jou sou vat na 'n plek ver van hierver van al hierdie wêreld se suur
Jou optel en draai, vir altyd rondswaai
"Always be with me" by Tiana Tobin
2013-01-03 I never done beforeSomething I can only say with my guitar in my hands
to make u see how special you are to me
"Duisend Stories" deur Michelle Paton
2013-01-03 Want in onsekerheid beweeg ons vorentoeeen tree op 'n slag met miljoene voetspore agter ons
Op die harde manier het ons besef dat om asem te haal
nie beteken dat jy lewendig is nie
"Die Gang van Dwang" deur Ryno Crous
2013-01-03 Glimlag want jy’s myne, of huil want ek is bangWant vir ? gebreekte hart is daar nie medisyne
As die trane jou kom vang
"Ek is tog mens" deur Barry Buckley
2013-01-03 Almal sit met ? halwe sigareten wonder oor al die dinge wat ons het
Gooi nog ? glas brandewyn
sluk nog n pil, dan sit ons sonder pyn
"Ek sal jou hand vashou" deur Leanda van Wyk
2013-01-03Ek het my hart verloor toe ek jou sien staan
Sê net wanneer is dit aand, ek soek jou oor en oor
ek hoor ? engelekoor
"Gebroke hart, loop ek 'n ander pad" deur Marissa Roos
2013-01-03 Ek sien jou staan saam met haar, ek dink dis tyd om te gaanWant die seer sal jy nie verstaan, is jy nog lief vir my?
Hoe kon jy so vinnig iemand anders kry?
"Geraamtes" deur JL van der Walt
2013-01-03 Soveel dinge, so verkeerdDie wolke skep ? valse beeld
Dit was meer as net een keer
dink jy ons sal nou kan leer?
"Hoëveld" deur Edwin Compton
2013-01-03 Dis Juliemaand in die plattelanden die koue winterswinde laat my verlang
na gebrande gras en die oggenddou
Dit herinner my net jou
"Jou stem in my oor" deur Michelle Pelser
2013-01-03 Vanaand was die eerste keerVanaand sou ek dit weer probeer
Vanaand is dit klaar met my
Vanaand is dit als klaar verby
"Make it real" by Morena James Makoena
2013-01-03 Here I am sayin’ my heart outand baby girl, this ain’t really said without a doubt
I know you really don’t know what I’m all about
but baby, all I wanna do is make you proud
"Meer as seer" deur Ruan du Preez
2013-01-03 Het jy al gesien dat mense sonder liefde niks is nie?Het jy al gesien hoe leeg ons werklik is?
Jy is jonk , jy gaan nog seerkry , maar almal kry tog seer
Net liefde kan jou hart genees
"My Pen" deur JL van der Walt
2013-01-03 Almal kyk verby my, hoe kan ek dit verdien?Almal loop om my, steeds begeer ek om hul te dien
Die verligting van selfmoord moet ek van vergeet
voor my denke my opvreet
"Jane" deur Vincent O'Neill
2013-01-03 Gooi my whiskey met waterMy sweet Jane, sy stap al nader
Sy is die reaper van Teazers
sy dra sleazy leathers
"Na my hart verlang" deur Chantelle Bisschoff
2013-01-03 Niks om te sê, niks om te geeWens ek kon die verlede net uitvee
Want ons so called sprokie waar liefde sou wen
was geskryf in potlood en nie met pen
