Ek sal jou hand vashou
Ek het my hart verloor toe ek jou sien staan
Sê net wanneer is dit aand, ek soek jou oor en oor
ek hoor ? engelekoor
REFREIN:
Ek sal jou hand vashou
die tyd is hier en vergeet nou
van al die kon, moes en sou
Ek wou ? soen kom steel
Sê my is dit te veel?
Ek wil my alles met jou deel
Sê my sien jy kans vir ? laaste dans?
REFREIN
Sien ek jou weer vir nog ? keer
Die tyd sal leer, soek jy meer?
Vat my saam met jou
Jy staan hande gevou
More vra jy my om te trou
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.


