Ek het my oog op jou
Ek sien jou, baby, jy kyk vir my
Ek wil jou roep, maar ek is skaam verby
asof die woorde op my tong rondgly
Jou glimlag sal in my hart bly
Ek stap verby jou en ek raak jou hand
gevoelens druk my en dit laat my brand
Ek wens ek kan net vir jou sê wat pla
daar's net een ding wat ek jou wil vra
REFREIN:
Baby, kan ek by jou kom staan?
Want in jou oe sien ek die sterre dans
Baby, kan ek jou hand vashou?
Want in jou hart wil ek my huisie bou (x2)
Ek is verlief op jou!
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.


