Lirieke

Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam.
Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.

"My liefling" deur Frans Massyn

Frans Massyn 2013-01-02 Hier staan ek eindelik voor jou
My liewe, onskuldige klein liefling
Jou ogies vonkelend helder blou
stralend van die liefde wat hulle bring

"Memories" deur Mark Pretorius

Mark Pretorius 2013-01-02 Aan die anderkant van die dorp
in die noorde van die pragvallei
is daar 'n woning waar die mooiste meisie bly

"Kleine onskuld" deur Frans Massyn

Frans Massyn 2013-01-02 Daar sit sy nou, die liewe kleinding
haar ogies groot en blou
Een kyk na haar en jy glo net een ding
dis onmoontlik nie sy wat so vreeslik kan brou

"Kings and Queens" deur André Terblanche

André Terblanche 2013-01-02 I was your king and you my queen
together we would rule our dreams
On our backs we’d share our lies
underneath the moonlit skies

"Jy" deur Frans Massyn

Frans Massyn 2013-01-02 Jy is so rein, so teer en skoon
so wonderlik gaaf en fyn
Waar jy in skoonheid verhewe troon
sal altyd goue sonlig skyn

"Just have to say" by Jattie de Beer

Jattie de Beer 2013-01-02 Took a walk out in the cold air
took a moment in the still
Looked into a red-sky morning
found a place where I could feel

"Into My Soul" by Louise Viljoen

Louise Viljoen (JBay) 2013-01-02 I want to breathe you into my soul tonight
Dance with you in the moonlight
Love you with all my might

"Mixed Feelings" by Vorster Swart

Vorster Swart 2013-01-02 You fit in my arms
You kiss like no one else
like you'll never kiss me again
You open your eyes when you kiss me

"My buddy" deur Lizanne Boyder

Lizanne Boyder 2013-01-02 Jy is ‘n awesome buddy
een om te hou for life
Jy sukkel met jou liefdeslewe
en die feit dat jy so sukkel cut soos ‘n flippen knife

"It’s not me" by Christiaan de Klerk

Christiaan de Klerk 2013-01-02 Fate has called
Fate has called
for both our souls in the need
to build a home

"Kleindorpie-liefde" deur Beatrice Pretorius

Beatrice Pretorius 2013-01-02 Elke aand stap ek en jy, sy aan sy deur die maanlig
Jy roep en ek antwoord, jy wys en ek volg
en ons bly hand aan hand wandel
Ons bly hand aan hand wandel

"Numb" by Dirk Oegema

Dirk Oegema 2013-01-02 My senses are numb
as I try to take account of the situation
As I try to accumulate my feelings

"Ons sitkamer vloer is ? tafel" deur Poppie Kruger

Poppie Kruger 2013-01-02 Ons sitkamer vloer is ? tafel
In gister verlang ek na jou
Hoekom moet die lewe ophou
elke keer as jy net wil begin leef?

"Ons" deur Lizanne Boyder

Lizanne Boyder 2013-01-02 Vir lank het ek en jy mekaar verstaan
Vir lank het ek en jy iets gehad
Vir lank het ek en jy geweet waarheen ons gaan
Vir lank het ek jou liefgehad

"Porselein van Staal" deur Adrie van der Dussen

Adrie van der Dussen 2013-01-02 Praat sonder woorde
Laat die stilte uitskree
Roep uit met jou oë
oor taalgrense heen

"Quiet Heart" by Louis Koen

Louis Koen 2013-01-02 On a lonely country summer night, when you are crying the dark
I can hear your tears echo across an ocean as they hit the ground
You don't know what's coming, no point in looking back
‘cause they'll never know what they did to your quiet heart but ...

"Restless" by Louis Koen

Louis Koen 2013-01-02 I'm looking past the fact that I've never seen your face
Seemed like touch and go
I never saw you coming with that subtle wink
Did I fall with your words in the storm?

"Sewe sakke sout" deur Conrad Rudolph

Conrad Rudolph 2013-01-02 Sewe sakke sout
oor wonde uitgegiet
Oopgekrap en leeggetap
verdrink in jou verdriet

"Shelby Benade" deur Willie Louw

Willie Louw 2013-01-02 Shelby Benade rook net Dunhill Lights
Shelby Benade verloor al haar fights
As sy al haar trane kon opgaar sou sy in ? oseaan lewe

"Shot in the Dark" by Nini Conradie

Nini Conradie 2013-01-02 Took a shot in the dark
No intention, no regard
You were in my line of fire
Budding start, sweet desire
Top