"Suzie en die BB Chicks" deur Andre Kriel

  • 0

Suzie en die BB Chicks

Suzie was ‘n drama queen
mal oor die hele band scene
Sy’t van die limelight gehou
sal dit maak, kom wat wou

REFREIN:
Suzie en die BB chicks
sing lead vir die yuppy clicks
Niemand kan vir haar vertel
Want sy’s elastic
maar sy’s nie plastic

Hul songs was vrolik en vol pret
jy kan dit download van die internet
YouTube, Facebook kom wat wil
sing die ander chick bands stil

REFREIN

Gou-gou was die band bekend
en Suzie kry ‘n groot geskenk
Internasionale reality TV show
sit in Hollywood en kaviaar kou

REFREIN

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top