"Hoëveld" deur Edwin Compton

  • 0

Hoëveld

Dis Juliemaand in die platteland
en die koue winterswinde laat my verlang
na gebrande gras en die oggenddou
Dit herinner my net jou

REFREIN:
So kom kuier vir my in die hoe Hoëveld
tussen steenkool myne en velde van goud
So kom kuier by my in die Hoëveld
en as jy daarvan hou, word ons dalk saam oud

Dis Juliemaand en ek’s deurmekaar
Want wat sou jy doen as jy moes weet hoe ek voel?

REFREIN

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top