"Jane" deur Vincent O'Neill

  • 0

Jane

Gooi my whiskey met water
My sweet Jane, sy stap al nader
Sy is die reaper van Teazers
sy dra sleazy leathers

My Jane, jy verstaan my donker kant
Mary Jane, kom gooi my met jou voodoo
Mary Jane, kom gooi my met jou voodoo
Kom ons bou 'n lyn, gooi cocaine
Baby Jane, jy verraai met jou voodoo

Jane vertel my van haar planne
sy sit graag tussen die manne
Met haar rok so kort, kort soos 'n dwelm
Dis die reuk van haar leer wat my vasklou
tussen al die sleazy, donker dae

My Jane, jy’s die een wat my kon verdra
Mary Jane jy verraai my met jou voodoo
Oh Jane, Jane, Jane, jy is my voodoo

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top