kykNET Portaal

Nêrens, Noord-Kaap op kykNET: ’n onderhoud met Nico Scheepers

Naomi Meyer, Nico Scheepers kykNET Portaal 2021-09-02

"Op die verhoog moet ’n woord of die draai van ’n frase jou hartsnare roer; hier kan  die sweef van ’n kamera deur die veld ’n gedig word."

kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar 2021: Kortlyste bekend

LitNet Boeke en skrywers 2021-08-27

Die kortlyste is bekend gemaak vir vanjaar se kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-pryse waarmee erkenning gegee word aan uitnemende Afrikaanse resensies wat in 2020 verskyn het. Kyk onder andere watter LitNet-resensies is genomineer!

Kyk wie praat: ’n onderhoud met Jaco Nothnagel, vervaardiger en regisseur

Naomi Meyer, Jaco Nothnagel kykNET Portaal 2021-08-20

"Hulle het ons élke keer onkant gevang met hulle antwoorde – ons het reeds met die kinders se verfilming geweet dat die grootmense nie ’n kat se kans gaan staan nie!"

Wie word ’n miljoenêr? op kykNET: ’n onderhoud

Naomi Meyer, Freddy Louw kykNET Portaal 2021-08-17

"Langs die pad is daar hulplyne – oor na die gehoor, bel ’n pel en 50/50."

Persverklaring van die kykNET-Rapport-boekpryse 2021: Hier is die kortlyste

LitNet Boeke en skrywers 2021-08-10

Die kortlyste vir die kykNET-Rapport-boekpryse vir Afrikaanse fiksie en niefiksie wat in 2020 verskyn het, is pas bekend gemaak.

Persverklaring: Skryf in vir kykNET se Wie word ’n miljoenêr?

LitNet kykNET Portaal 2021-07-30

Wie het gesê jy kan nie oornag ’n miljoenêr word nie? Komaan. Vat ’n kans! Vinnigste vingers eerste. Inskrywings sluit 6 Augustus 2021.

Dierepraters: ’n onderhoud met Daniah de Villiers en Hettie Richter

Naomi Meyer, Daniah de Villiers, Hettie Richter kykNET Portaal 2021-07-13

"Ek glo mense kommunikeer baie meer met hul diere as wat ons dink." | "Die grootste geheim is: Love is a universal language."    

Persverklaring: Die Woordfees kom huis toe – na jou toe | Press release: Toyota SU Woordfees to exclusively broadcast on DStv

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-07-09

Die Toyota US Woordfees vind vanjaar dwarsoor Suid-Afrika en Namibië plaas – eksklusief op DStv. Die Woordfees TV-opwipkanaal première op DStv-kanaal 198 vanaf 1 tot 7 Oktober 2021. | One of South Africa’s biggest arts festivals, the 2021 Toyota SU Woordfees, is set to exclusively broadcast on DStv to local and Namibian viewers. The Woordfees TV festival pop-up channel will premiere on DStv channel 198 from 1 – 7 October 2021.

In die sop: ’n Onderhoud met Bertus Basson

Naomi Meyer, Bertus Basson kykNET Portaal 2021-06-22

"Declutter. Kyk na jou kostes. Fokus."

SAFTA-toekennings 2021: ’n onderhoud met Elsje Stark, vervaardiger van Binnelanders

Naomi Meyer, Elsje Stark kykNET Portaal 2021-06-08

"Ons het ’n storiespan wat onder geweldige tydsdruk daarin slaag om oorspronklik te dink en geen steen onaangeroer laat om ons kykers vasgenael te hou nie."

kykNet se hoogtepunte: Junie 2021

LitNet kykNET Portaal 2021-05-31

Daar wag baie kykgenot op kykNET se intekenare in Junie.

Persverklaring: SAFTA-toekennings 2021

LitNet TV 2021-05-25

MultiChoice stap weg met 47 SAFTA-toekennings by die 15de Suid-Afrikaanse Film- en Televisie-toekennings (SAFTAs) – ’n bevestiging van dié veelsydige inhoudvervaardiger as Afrika se mees geliefde storieverteller wat van die beste plaaslike inhoud skep.

kykNET Mei 2021: Hoogtepunte

LitNet kykNET Portaal 2021-05-06

kykNET Mei 2021: kykNET het iets vir almal!

Persverklaring: Kyk wie praat – weet jy hoe ’n kind se kop werk?

LitNet kykNET Portaal 2021-05-04

Neem solank ‘n video van nie langer as twee minute nie van jouself op – vertel ons meer van jouself, of daar ’n spesiale kind of kinders in jou lewe is en hoekom jy dink jy die regte deelnemer vir so ’n program is.

Persverklaring: kykNET se hoogtepunte, April 2021

LitNet kykNET Portaal 2021-04-08

Hier is kykNET se hoogtepunte gedurende April 2021.

Persvrystelling: Naweekbederf op kykNET!

LitNet kykNET Portaal 2021-04-01

kykNET (DStv-kanaal) skop April af met naweke wat propvol kykgenot is! Kykers kan vanaf die komende naweek uitsien na nuwe programme.

kykNET Fiëstas Awards: An interview with Terry Fortune

Naomi Meyer, Terry Fortune kykNET Portaal 2021-03-30

"I am overwhelmed, thrilled and delighted to be chosen out of a kaleidoscope of South African performers."

kykNET Fiëstas 2021: ’n Onderhoud met De Klerk Oelofse

Naomi Meyer, De Klerk Oelofse kykNET Portaal 2021-03-30

"Ek dink dis wonderlik dat kykNET deurgedruk het en tog die Fiëstas aangebied het vanjaar. Jy weet, ek kan nie onthou dat die President die afgelope jaar in enige van sy toesprake kunstenaars eers genoem het nie."

kykNET Fiëstas Awards: An interview with Bob Martin

Naomi Meyer, Bob Martin kykNET Portaal 2021-03-24

"My eternal thanks for kykNET’s very generous Legende Fiësta award ..."

kykNET Fiëstas 2021: ’n Onderhoud met Dean Balie

Naomi Meyer, Dean Balie kykNET Portaal 2021-03-17

"Teater gaan sterker en nog beter terugkom!"

Top