Musiek

KlankKas is jou gig-gids en musiektuiste.
KlankKas is your gig guide and music fix.

Jonathan Roxmouth is terug in die Kaap – agter die klavier waar hy blom

Maryke Roberts Musiek 2026-03-20

"Jonathan Roxmouth is terug by Theatre on the Bay in Kampsbaai met Key change: my favourite pianists en wat ’n lekkerte is die vertoning nie!"

Press release: South African premiere of Jubilate Deo

LitNet Lifestyle and entertainment 2026-03-16

Canticum Novum presents the South African premiere of Jubilate Deo by Dan Forrest.

Press release: Stellenbosch International Piano Symposium: 25 to 29 March 2026

LitNet Lifestyle and entertainment 2026-03-16

The 10th Stellenbosch International Piano Symposium will bring top international artists to South Africa in 2026, with an exciting lineup of five evening concerts between 25 and 29 March.

Persverklaring: Luna Paige se drie nuwe enkelsnitte, nasionale toer en optredes by KKNK & Suidoosterfees.

LitNet Musiek 2026-03-12

Luna Paige het nog ’n paar laaste vertonings in Kwazulu-Natal en die Wes-Kaap voor haar eerste toer van die jaar by KKNK (Klein Karoo Nasionale Kunstefees) tot ’n einde kom.

All by myself in Wellington: ’n onderhoud met Charl du Plessis

Naomi Meyer, Charl du Plessis Musiek 2026-03-04

"Ek gee die gehoor geleentheid om spontaan voorstelle te maak en dan improviseer ek daarop. Ek improviseer na hartelus! Mense kan ’n verskeidenheid van musiek verwag met iets wat in almal se smaak gaan val."

Persvrystelling: Suidoosterfees bring ’n musikale hutspot van stemme en style na die wêreld se mooiste stad!

LitNet Suidoosterfees 2026-02-25

Kaapstad, ongetwyfeld die wêreld se mooiste stad, is ’n lewende tuiste vir die fees: ’n plek van komvandaan en kom weer, van uiteenlopende tale, ritmes en klanke, van mense wat mekaar in musiek herken.

Wil jy kaartjies na Elvis Blue se vertoning wen?

LitNet Musiek 2026-02-25

Die Impetus-teater gee twee kaartjies aan ’n gelukkige LitNet-leser. Jy en ’n metgesel sal hierdie geleenthede gratis kan bywoon.

Droomland Fees: ’n kuier saam met lekker mense

Yolanda Saayman Musiek 2026-02-17

"Droomland Fees is gebore uit ’n eenvoudige maar kragtige idee: om mense toe te laat om te droom en deur musiek bymekaar te bring."

Press release: Bringing back The signs, a bold, original musical returns to the Midlands

LitNet Lifestyle and entertainment 2026-02-17

The signs is a dynamic, Broadway-style musical written and directed by Midlands creative Audrey Mbuyazi. This original production offers a fresh and unexpected retelling of a well-known story – from a provocative new perspective.

In die kerk met Karen Zoid

Tania Colyn Musiek 2026-02-10

"En dit is hier waar ek voel dat Zoid iets magies vermag – in die gehoor is daar Christene, niegelowiges, Engelssprekendes, Afrikaners, queer mense, straight mense, jonk, oud, en als tussenin. Almal saam in hierdie ruimte wat vir soveel mense, insluitend myself, redelik moeilik kan wees."

Press release: Endler Concert Series 2026 opens with international star power

LitNet Lifestyle and entertainment 2026-02-05

The Endler Concert Series opens its first season of 2026 with an ambitious February to March programme in Stellenbosch that combines international star power with some of South Africa’s most compelling performers and ensembles.

Persverklaring: Jazz, liefde en pragtige stemme vir Valentynsdag

LitNet Leefstyl 2026-02-05

Dis ’n aand van musiek, pieknieks, teerheid en natuurskoon hierdie Valentynsdag wanneer bekendes romanse in die Taalmonument se intieme Tuinteater besing.

Elders gesien: Paul McCartney en "Yesterday"

Frederik de Jager Musiek 2026-01-07

"Aanskou die kunstenaar van later – die megaster, die kragtoer – in embrio, in ’n neutedop, volledig afgelewer net soos sy lied 'Yesterday' by hom gearriveer het."

Bestekopname aan die einde van 2025: Cornelia Casaleggio praat oor die Wynlande Filharmoniese Orkes

Naomi Meyer, Cornelia Casaleggio Musiek 2025-12-10

"Die kunste en besigheid is vervleg."

Persverklaring: Artscape Accessibility-fees 3–6 Desember

LitNet Teater 2025-11-28

Ons is verheug om Kunstekaap se Accessibility-fees, ter viering van persone met gestremdhede deur middel van kreatiewe uitdrukking, aan te kondig wat van 36 Desember plaasvind en sodoende die Internasionale dag vir persone met gestremdhede (IDPD) te herdenk.

Elders gesien: Clinton V du Plessis se "Gebed" deur KI gesing

LitNet LitNetKanaal op YouTube 2025-11-26

LitNet het toestemming gekry om hierdie video van die gedig "Gebed" te deel. Die gedig het in Clinton V du Plessis se bundel Verslag verskyn. Wat dink ons lesers van hierdie eindproduk? Deel asseblief julle sienings oor hierdie soort gebruik van KI, en ook oor die musiek.

Die donker kant van die taal: Afrikaanse doods- en swartmetaal

Burgert A Senekal LitNet25-skrywersberaad 2025-11-20

Hierdie lesing is op Vrydag 25 Julie 2025 te Cradock/Nxuba gelewer tydens die jaarlikse Etienne van Heerden Veldsoirée as deel van die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad. In sy bydrae som Burgert Senekal twee veel langer akademiese artikels op wat in LitNet Akademies gepubliseer is. Wees gewaarsku dat die video kru woorde bevat.

A Nick Cave affair: a conversation with Conrad Jamneck

Jannike Bergh, Conrad Jamneck Lifestyle and entertainment 2025-11-17

"What would Nick Cave do?" Conrad Jamneck, beloved festival director and sound engineer, delves into his lifelong relationship with Nick Cave’s music and writing. A Nick Cave affair – produced by Jamneck and featuring James Smith, Jake Gunn, Anjulie Nock and a special appearance by Andra – will be performed at the PJ Olivier Art Centre in Stellenbosch on 21 November 2025.

Cats, the musical: an interview with Duane Alexander

Naomi Meyer, Duane Alexander Lifestyle and entertainment 2025-11-14

"The world of Cats is truly immersive, and the illusion of talented humans portraying these delightful feline characters will hopefully be more than enough to hold the audiences’ attention for a few hours of theatrical magic."

Persverklaring: Kwena Music gee met vennoot- en borgskap groot hupstoot aan Crescendo se gesogte mentorskapprogram

LitNet ATKV-Portaal 2025-11-13

Met net minder as twee maande oor word aspirantliedjieskrywers nou aangemoedig om hul oorspronklike liedjies in te skryf vir oorweging vir deelname aan die ATKV-Crescendo-mentorskapprogram 2026.

Top