Toyota Stellenbosch Woordfees
LitNet laat jou woorde leef by die Woordfees
2013-01-09 Skryf jy graag lirieke? Kom leer by LitNet se Sanlam Sing 'it liriekskryfwerkswinkel by legendes Anton Goosen en Valiant Swart hoe dit gedoen word. Daarna gesels Anton, Kerneels Breytenbach en Albert du Plessis oor die ontwikkelinge in die plaaslike musieklandskap – Alles van Anton tot Die Antwoord!WOW en Son ken beurse toe aan skoolkoerante
2012-12-06 Die US Woordfees se Woorde Open Wêrelde (WOW) Projek en Son het op 28 November pryse en beurse oorhandig aan leerders van WOW-skole.Die WOW Spelfees: Speel-speel spel skoliere van regoor SA
2012-10-30 "Die US Woordfees se Woorde Open Wêrelde (WOW) Projek het sy eerste nasionale spelfees verlede naweek op Stellenbosch aangebied. Skoliere van vyf provinsies het op 20 Oktober gespel dat die spoeg spat."Doen nou aansoek vir US Woordfees 2013
2012-06-21 Aansoekvorms vir die US Woordfees 2013, wat van 1 tot 10 Maart op Stellenbosch aangebied word, is nou beskikbaar.Fotoblad: WOORDtroFEES
2012-05-11 Die ATKV WOORDtroFEES, wat jaarliks toegeken word vir uitnemende aanbiedings op die US Woordfees, is op 3 Mei 2012 tydens ’n spoggerige geleentheid op Bon Esperance buite Stellenbosch toegeken.Die US Woordfees bied met trots aan: Fees van die uitverkooptes
2012-05-08 Rekordverkope tydens die dertiende US Woordfees het ’n opwindende nuwe inisiatief tot gevolg – Die FEES VAN DIE UITVERKOOPTES wat van 14 tot 28 Mei 2012 in die Klein Libertas Teater op Stellenbosch en die Baxter Teaterkompleks in Kaapstad gehou word.Wenners van US Woordfees se WOORDtroFEES in samewerking met die ATKV
2012-05-07 Die ATKV WOORDtroFEES, wat jaarliks toegeken word vir uitnemende aanbiedings op die US Woordfees, is op 3 Mei 2012 tydens ’n spoggerige geleentheid op Bon Esperance buite Stellenbosch toegeken. Dit is die derde keer wat dié spogtoekennings gemaak word. Hier is die wenners.Afluister en opskryf
2012-03-16 "Hier is my afgeluisterde versameling, opgeskryf sodat jy self uit die lappies iets nuttig aanmekaar kan stik. Saam met ’n paar lukrake kiekies van die Woordfees, wat moet instaan vir die duisende derduisende woorde wat ek nie dié week daaroor kon skryf nie."Die “Godboek”: nuwe gedagtegenereerder par excellence
2012-03-15 “Die gevaar is dat soos sekere gelowiges reken hulle het die monopolie op moraliteit, net so kan mens nooit aanneem dat alle kerkgangers dwepers is nie.”“Dis donker en dis lig en dis swaar” – Riette Rust vertel wat die lyf onthou
2012-03-15“Die taak van die kortverhaalskrywer is tog om ’n slice of life te neem en dit in ’n storie wat iets sê, te omskep, dit te fiksionaliseer.”
