Steyn du Toit, Hennie van Greunen2012-03-01Steyn du Toit gesels met Hennie van Greunen oor Grieta kry Geleerheid en die aanpasing en toepaslikheid daarvan vir Suid-Afrikaanse gehore.
Naomi Meyer, Roeline Daneel2012-02-29N is vir Neurose is ’n swart komedie wat vanjaar by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees te sien is. Dit het by die Woordfees gedebuteer.
2012-02-29Die jeug is nie Taalgroentjies nie – dis die tema van ’n beraad wat die Jeugvleuel van die Afrikaanse Taalraad by die Woordfees van die Universiteit Stellenbosch gaan hou.
Carina van der Walt2012-02-28Kees ’t Hart (1944) is in Den Haag, Nederland gebore. Hy is ’n literêre “alleskunner”. Dit kan mens aflei uit sy uiteenlopende oeuvre.
2012-02-24Mooi Maria en ’n Seder val in Waterkloof het beide by KKNK reeds meer as 1000 kaartjies verkoop. Mooi Maria is eers by die Woordfees in Stellenbosch te sien.