Alette de Beer2012-01-30Die Bakkes-Broers, skrywers Johan Bakkes en Christiaan Bakkes, kraai koning as dit by kaartjieverkope vir die 13de jaarlikse US Woordfees kom.
2012-01-24Woordkuns deel die kollig met wynlegendes wanneer die Stellenbosch American Express® Wynroetes talente snoer saam met die 2012 Stellenbosch Universiteit Woordfees tydens unieke ‘Woord-en-Wyn’ ervarings by deelnemende wynplase op sy Groter Simonsberg sub-roete.
Alwyn van Zyl2012-01-19 Die US Woordfeesprogram is op ’n snikhete somersdag by die Lourensford wynlandgoed bekendgestel. Alwyn van Zyl het foto’s geneem.
2012-01-17 Die literêre historikus en biograaf John Kannemeyer, wat op Kersdag 2011 oorlede is, sou vanjaar by drie geleenthede tydens die US Woordfees opgetree het.
2012-01-16Die US Woordfees vind vanjaar van 2 tot 11 Maart op Stellenbosch plaas en die feestema is groen in alle betekenisse van die woord. Lees die volledige program hier en beplan solank vir jouself 'n onvergeetlike feeservaring.