Toyota Stellenbosch Woordfees
Woordfees, resensies en mossels: ’n groen lig vir die lot!
2012-03-08 Francois Verster het die etensuur-gesprek oor resensies by die US Woordfees besonder interessant (en genotvol!) gevind. Met 'n mondvol mossels vertel hy die storie van die fassinerende gesprek tussen Elmari Rautenbach, Kerneels Breytenbach en Marius Crous, met Melt Myburgh as stuitige gespreksleier.Sing ’it-kunstenaar is plesierig (en dis aansteeklik)
2012-03-08 Zolani Mahola is die supergewilde voorsanger van die Grammy-bekroonde Freshlyground. Karen Zoid is die SAMA-wenner met die ysterstem, leerbaadjie en warm rock-snare. Hulle kom lewer ’n dubbelloopsarsie briljante musiek wat begin en eindig met ’n Z!US Woordfees 2012 Foto's | Photos
2012-03-05 Groen van jaloesie oor jy nie by vanjaar se Woordfees kan wees nie? Kyk saam deur LitNet se lens na ’n paar interessante items.Green with envy because you can’t be at this year’s Woordfees? Take a look at interesting events through LitNet’s lense.
