Feeste
Articles about festivals in South Africa and abroad
Seen elsewhere: I was at the Etienne van Heerden Veldsoirée
2025-07-31"I will return to the Veldsoirée because it serves this purpose. It is a safe space for expression, sharing of knowledge and engagement with people smart, critical and open to dialogue."
Persverklaring: Klein Karoo Klassique Galakonsert beloof musikale bekoring
2025-07-31Maestro Richard Cock en die Kaapstadse Feesorkes is terug op die verhoog by Klein Karoo Klassique. Die immergewilde Charl du Plessis Trio en opkomende operaster Nonhlanhla Yende sluit by hulle aan vir die Klein Karoo Klassique Galakonsert op Saterdag 9 Augustus om 19:30.
Emily Hobhouse en Olive Schreiner: Twee koppiges in die Karoo
2025-07-30"Enigmaties en eksentriek. Twee koppige vroue inderdaad. Beide is gebore in die Victoriaanse era. Olive was vyf jaar ouer as Emily, wat in 1860 gebore is."
Seen elsewhere: The best Veldsoirée
2025-07-29"We are so blessed to live in a country with minds like the ones encountered here."
’n Gedetailleerde program van die Etienne van Heerden Veldsoirée
2025-07-18Die Etienne van Heerden Veldsoirée vind plaas van 25 – 27 Julie 2025. Hier volg ’n gedetailleerde uiteensetting van die sprekers, hulle onderwerpe, wanneer hulle optree en waar hulle optree.
Vrystaat Kunstefees 2025: Toor | Bos – an interview / ’n onderhoud
2025-07-17"Slippers and Roodt each chose one of Van Schalkwyk’s artworks and, with exceptional skill, pieced together a poem that relates directly to the chosen work." | "Slippers en Roodt het elk een van Van Schalkwyk se kunswerke gekies en met uitsonderlike vaardigheid ’n gedig geskep wat direk verband hou met die gekose werk."
Persverklaring: Toyota Stellenbosch Woordfees 2025 – Literatuur is steeds die hart
2025-07-14Die bekroonde digter Bibi Slippers het ’n eklektiese program vir die EasyEquities Skrywersfees saamgestel. Die fees spog vanjaar vir die eerste keer met twee feesdigters. Antjie Krog en Siphokazi Jonas deel vanjaar hierdie posisie van feesdigter.
Persverklaring: Toyota Stellenbosch Woordfees 2025 – Kaartjieverkope is oop!
2025-07-14Die kaartjieverkope vir die 25ste Toyota Stellenbosch Woordfees is nou oop en jy kan jou kaartjies aanlyn by Quicket koop of by die kaartjiekantoor by die Erfurthuis, Ryneveldstraat 37, Stellenbosch. Die gratis gedrukte feesgids is ook nou hier beskikbaar. Te danke aan Aramex kan jy nou die 2025 Toyota Stellenbosch Woordfees se sagtebandfeesgids gratis by jou huis laat aflewer.
Persverklaring: Die Hulde aan helde-reeks by die Vrystaat Kunstefees 2025
2025-07-10Kom vier die lewens en bydraes van drie ikoniese figure in Afrikaanse letterkunde en teater: Peter Blum (met Henning Pieterse en Andries Visagie in gesprek), Corlia Fourie (in gesprek met Leana Lategan) en Nico Luwes (in gesprek met Anthea van Jaarsveld) by die ATKV Boeke-oase, UV-kampus, tydens die Vrystaat Kunstefees in Bloemfontein op 15, 17 en 18 Julie 2025.
Verbode gedagtes in stereo by die Vrystaat Kunstefees 2025: ’n onderhoud met Jani Marais
2025-07-09"Verbode gedagtes in stereo is ’n verhaal van een vrou se ongesensureerde, ongeredigeerde ervarings, maar is ’n stem vir almal; ’n klankbord waar mense kan besef hulle is nie stukkend nie, hulle is nie siek nie, hulle is mens, en menswees is nie romanties nie." Maryke Roberts gesels met Jani Marais oor dié toneelstuk.
Bacchus tot Bekker by die Vrystaat Kunstefees 2025: ’n onderhoud met Amore Bekker
2025-07-09Een van die ligter vertonings by vanjaar se Vrystaat Kunstefees wat van 15 tot 19 Julie in Bloemfontein gehou word, is Bacchus tot Bekker, met die nimlike radiopersoonlikheid van RSG-faam, Amore Bekker. Sy gesels hier met Maryke Roberts: "Dit was ’n vuurdoop. Teater gaan oor dissipline en konsentrasie."
Etienne van Heerden lees voor uit Gebeente
2025-07-08Tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée van 2024 het Etienne uit sy roman Gebeente voorgelees.
Tim Huisamen deel herinneringe oor André P Brink
2025-07-08Tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée van 2024 het Tim Huisamen herinneringe oor sy goeie vriend André P Brink met die gehoor gedeel.
The Schreiner Karoo Writers Festival of 2025
2025-07-02"Where better to hold an annual literary festival than in the gorgeously, dare one say courageously, restored story street in that remarkable little Karoo town and in the very hotel in which both Schreiner and Mark Twain spent time?"
’n Begin: in gesprek met Cintaine Schutte en Carel Nel
2025-07-01"Ons groei as mense so tussen die speelvakke. So natuurlik gaan die stuk ook saam met ons groei. Met elke repetisie vind ons meer detail as vantevore. Dit laat ook toe dat die stuk bietjie meer gaan sit in ons bene." Cintaine Schutte gesels met Maryke Roberts oor ’n Begin wat by die Vrystaat Kunstefees te sien is nadat dit verlede jaar by die Toyota Woordfees op Stellenbosch debuteer het.
Persverklaring: Die Momentum Aardklop-program is hier
2025-06-30Ons is supertrots op ons kunsbaba! Daar is regtig iets vir elke smaak, gier en – in die huidige ekonomiese klimaat – begroting.
Persverklaring: Tuin van Digters 2025
2025-06-30Waarheen (en hoe) loop die pad vir oud en jonk, ook gevestigde en nuwe digters ná Breyten Breytenbach se heengaan op 24 November 2024 in Parys, Frankryk? Dit is die fokus van vanjaar se Tuin van Digters-poësiefees – met die tema wanatoe – wat op Vrydag 12 en Saterdag 13 September 2025 by die Breytenbach Sentrum in Wellington plaasvind.
Deel en wees deel: Toyota Stellenbosch Woordfeesprogrambekendstellingsfunksie 2025
2025-06-20Die Toyota Stellenbosch Woordfeesprogrambekendstelling het op 19 Junie 2025 plaasgevind. Hier is enkele foto’s van die geleentheid en vanjaar se program. Kom deel in alles wat op die spyskaart is.
Persverklaring: Toyota Stellenbosch Woordfees 2025 – programbekendstelling
2025-06-20Die 2025 Toyota Stellenbosch Woordfees is gisteraand op onvergeetlike wyse bekendgestel by die elegante Lanzerac-wynlandgoed in Stellenbosch, waar media en borge bymekaargekom het om die amptelike bekendstelling van vanjaar se feesprogram te vier.
Persverklaring: Momentum Aardklop kyk terug en vereer ...
2025-06-19Die program vir 2025 se Momentum Aardklop-fees, #DieKunsVanFees, is pas bekendgestel.
