Klik hier vir die volledige program.
Vanjaar se tema is Tuiste.
Daarmee nooi die Suidoosterfees jou na ’n fees waar stories, musiek, teater en dans tuiskom – en waar almal welkom is.
Blaai deur die volledige program en begin jou fees beplan by suidoosterfees.com:
Die Suidoosterfees word met trots aan jou gebring deur die Wes-Kaapse Regering, die Wes-Kaapse Departement van Kultuursake en Sport, Stad Kaapstad, Netwerk24, Die Burger, NATi, kykNET, ATKV en Artscape.


