KKNK 2026: Eugène Marais se siel in musiekteaterproduksie ontbloot

Maryke Roberts, Daniel Anderson KKNK 2026-03-16

"Ter voorbereiding het ek in die literatuur self geklim – dit wat Marais só beroemd gemaak het. Daar is iets so verfynd, maar tog so gebroke en melancholies omtrent sy werk. Ons is gelukkig om die gedigte en sy ander literêre werke as ’n portaal na die gedagtes van Marais te hê."

Woordenaar by die KKNK: Churchil veg vir Afrikaans

Maryke Roberts, Churchil Naudé KKNK 2026-03-04

"Een van die debuutproduksies by die 30ste KKNK op Oudtshoorn vanjaar is Woordenaar, met Churchil Naudé, Jackie Lätti, Riku Lätti en Jannie van Tonder."

Persverklaring: Uitsonderlike openingskonsert wag by 30ste KKNK

LitNet KKNK 2026-03-04

Hierdie konsert word Saterdag 28 Maart om 20:00 in die Feesmark aangebied.

Laai die volledige KKNK-feesgids hier af!

LitNet KKNK 2026-03-03

Die KKNK bied die volledige feesgids gratis aan feesliefhebbers. Klik op die skakel om dit te bekom.

Persverklaring: kykNET Fiëstas-toekennings – hier is die benoemdes

LitNet Feeste 2026-02-26

Met ’n nuwe tuiste by Tribuo, maar nog steeds met kykNET as naamborg, is twee dinge duidelik. Eerstens is die kykNET Fiësta-toekennings hier om te bly. Tweedens het die afgelope feesjaar weer bewys dat die werk wat in Suid-Afrika geskep word, tuis op enige wêreldverhoog sal wees.

Persverklaring: Talle bekroondes op program vir 30ste KKNK

LitNet KKNK 2026-02-17

Onder die aanbod van bekroondes wat ’n draai in die Klein Karoo maak tel dramas, komedie, musiek, dans- én kinderteater.

Persverklaring: Voluit-feesprogram vir 30ste KKNK bekend

LitNet KKNK 2026-01-06

Feesgangers kan vir die 30ste jaar uitsien na ’n fees wat bruis van talent – beide veterane én opkomend. Die gewilde aspekte van die fees is volgepak, met ’n paar nuwighede en opwindende aanpassings.

’n Pandok se liefde: ’n teaterresensie

Jerome Coetzee Teater 2025-10-07

"Hierdie produksie is vir die randfigure van die samelewing – selfs ’n spieël vir my eie lewe. ... As iemand wat grootgeword het in ’n wendy op die Kaapse Vlakte, sal ek die Departement van Onderwys aanraai om te belê in hierdie teaterstuk."

Persverklaring: Teksmark vier tien jaar van nuwe teatertekste

LitNet KKNK 2025-09-02

Teksmark, die KKNK se teksontwikkelingsprojek, vier op Donderdag 4 en Vrydag 5 September ’n dekade van unieke stories. Gehore wat Teksmark in die Baxter Studio by die Baxter-teatersentrum bywoon, kan uitsien na kreatiewe teksidees van Nicola Hanekom, Saartjie Botha, Willem Anker, Tertius Kapp, Veronique Jephtas, Nico Scheepers, Jason Jacobs en Devon Delmar, Carla Smith, Amee Lekas en Wilken Calitz.

Persverklaring: Kanna-wenners van KKNK 2025 aangekondig

LitNet KKNK 2025-05-19

Vanjaar se Kanna-wenners van die KKNK, geborg deur Absa, is op Donderdag 15 Mei aangekondig.

29ste KKNK het regtig iets vir almal gehad

Maryke Roberts KKNK 2025-05-06

"Dis die tweede keer dat ek Die swartmerrie gaan kyk. Verlede jaar was ek weggeblaas; vanjaar was dit nóg beter. Dit word net voor sononder opgevoer. Dis ’n verlate treinspoor en verslete perron waar die storie ontvou. Daar is swaeltjies wat huis toe kom as dit skemer raak; die son gooi goue patrone teen die mure. Die gehoor sit ingedruk op stellasies en word deel van Simon 'Tjoekepaf' Baadjies se hartseer."

Persverklaring: Kanna-benoemings vir KKNK 2025 bekend

LitNet KKNK 2025-04-15

Die Kanna-pryse erken jaarliks uitnemende artistieke bydrae by die KKNK en die Kanna-benoemings na afloop van die 29ste KKNK, geborg deur Absa, is bekend.

KKNK: Kiekies uit die Klein-Karoo

Izak de Vries KKNK 2025-04-14

"Die ietse het selfs in die dorp rondgeloop. Ander ietse het rondgehang."

Henk Serfontein by die KKNK

Izak de Vries KKNK 2025-04-14

"Die plante is dan nuwe lewe, kinders dus, wat voortgebring word deur die aarde. Hulle word kaal geskets, die wortels ontdaan van enige grond, soos ’n mens soms babafoto’s sien."

KKNK en Suidoosterfees 2025: ’n Bespreking van Sonde met die spoke deur Marianne Thamm

Izak de Vries KKNK 2025-04-14

"Uiteindelik leer ons ontsettend veel van Langenhoven én van die vroue in sy lewe. Daaroor was ek bly. Dit alles word boonop verpak in ’n heerlike komedie."

KKNK: ’n Begin deur David Eldridge, vertaal deur Nico Scheepers

Izak de Vries KKNK 2025-04-14

"Die stuk se naam is ’n Begin, maar dis nie noodwendig die soort begin wat ’n gewone romcom in gedagte sou hê nie. Sien ons die begin van iets wat langer kan duur, of aanskou ons die begin van iets wat redelik ondramaties ten einde sou loop?"

KKNK: The glass menagerie vertaal deur Nico Scheepers as Speelgoed van glas

Izak de Vries KKNK 2025-04-14

"Meer nog, kyk ’n mens na Suid-Afrika en ’n Afrikaanssprekende gesin deur die oë van Williams, dan sien ons weer onsself, ons kan selfs lag vir onsself."

Persverklaring: KKNK 2025 oortref verwagtinge

LitNet KKNK 2025-04-10

Vanjaar se KKNK, geborg deur Absa, is van 1 tot 6 April op Oudtshoorn aangebied, met ’n spesiale openingskonsert en aandmark op 31 Maart.

Annie+Helen: Hennie en Pedro bring nuwe drama op die planke

Maryke Roberts, Hennie van Greunen Teater 2025-03-17

"Twee vroue, beide getraumatiseerd, wat mekaar heel maak. Annie verduidelik op ’n stadium dat taal vir die brein is soos lig vir die oë, en ek hoop dat die ervaring van Annie+Helen mense se binnestes sal ligter maak."

Niggies: Die waremisdaadreeks is ’n eerste vir kykNET

Maryke Roberts, Saartjie Botha, Philip Rademeyer TV 2025-03-03

"Dis nie net kykNET se eerste waremisdaadreeks in Afrikaans nie, maar ook die eerste maal dat daar ná elke twee episodes ’n potgooi gemaak word, waar Kabous Meiring met akteurs, vervaardigers en ander kundiges gesels oor die reeks." Maryke Roberts het met Saartjie Botha en Philip Rademeyer gesels oor hul reis as draaiboekskrywers vir Niggies, wat in Maart op kykNET debuteer.

Top