Geestelik
LitNet se ruimte vir die gees
LitNet's space for the spirit
Die noodsaaklikheid van 'n totaal “ander” teologie
2015-06-23"Aangesien die huidige aarde moet vergaan, kwel die ekologiese krisis min Christene. Van hulle vra: Waarom moet ons moeite doen om die aarde te red as dit tog eendag moet vergaan?"
Waarheen nou met die kerk?
2015-05-20 Hoofstroomkerke in Westerse lande trap wêreldwyd al hoe meer klei om lidmate te behou, en veral jongmense bly in al groter wordende getalle weg uit die kerk. Ook in Suid-Afrika het kerkleiers by die afgelope sinode van die NG Kerk in die Wes- en Suid-Kaap gevra waarheen nou met die kerk? As die kerk hom […]Germanicus vir vandag
2015-05-19"Dit is dan miskien die antwoord op die vraag wat Dirkie Smit gestel het: 'Hoe moet ’n mens lewe wanneer die samelewing deur en deur verdorwe is?'"