Poësie

Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.

Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:

  • Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publikasie is onderhewig aan keuring.
  • Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
  • LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
  • ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
  • Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
  • Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur. 
  • LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

Sterkte met jou skryfloopbaan!

...

Read poetry by established and emerging poets.

If you would like to submit your poetry, please read the following:

  • Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publication is subject to a selection process.
  • Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
  • LitNet offers no compensation for published poems.
  • The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
  • If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected. 
  • LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Best of luck with your writing career!

laaste nag van die ou orde

2007-02-28 tussen ons lê die spanning van later se openbaring ek kan voel hoe jy na my agterkop staar die kussing voor jou linkeroog jy stamp jou stywe lies grof teen my boude ek draai my mismoedig na jou verward, sien hoe die verwyt ...

Ferris

Marius Crous 2007-02-28 ek het ‘n wolf sien staanin die deur van die katedraalom sy enkels nog die kettings‘n staalkraag om sy keel voor die altaar daar lê hyin sy soetane vol bloedin sy hand steeds ‘n kruisafgeskeur sy nek ek het ‘n dwerg ...

Leksikografie vir ons lyke

René Lötter 2007-02-19 Dood is 'n aphrodisiac, Het jy altyd sinies gelagEn ons is geneties programmeerOm freneties te teelAs ons tussen die hark se tande bly staan Maar wat kan ek nou vir jou sê? Oorlewende, naasbestaande, weduwee in rou Watse grimering kan ons ...

Instapkaart

René Lötter 2007-02-19 Ek seil af op silwerstaal-trappe my lang skaduwee val oor die leë sitplekke van ‘n vertreklokaal doodstil verlate, laaste sonstrale deur hemelgrote vensters buite die vensters ‘n plat opstyg-area, omring met berge Agter die berge ...

Oukersaand

Marius Crous 2007-02-19 Sal ‘n engel die eensames op Oukersaand in hul hotelkamers bymekaar raap? Met hulle, wat deur die newels van goedkoop wyn staar na flittergoud op Kersbome, onder sy blad vlieg oor die stad van aangebrande vleis? Sal die engel die ellendelinge ...

Dizain

Joan Hambidge 2007-02-19

Lotsbestemming

Hanleigh Daniels 2007-02-14 Dit was 'n dag soos enige ander.Die môreson steek sy oranje gesig bokant Oukop uit.Hy stort en trek sy klere aan.Hy eet ontbyt en lees die oggendkoerant.Op pad werk toe gebeur dit.By 'n robot op die hoek van Eenzaamlaan en Lotsbestemming ...

Apie en Tokkelos

Arthur Begg 2007-02-14 Een aand toe Apie en TokkelosSo al om die vuurtjie speelSê Apie mos vir Tokkelos"Sal jy met my jou geheime deel?"Vra Tokkelos toe vir Apie:"Kan jy die maan daar bo gaan haal?""Is daar dan iets op 'n plek so ...

Papiertjie

Loftus Marais 2007-02-12 aan ’t stry oor die politiek gaan sit almal aan tafel, maar als kantel, eetgerei kletter, glase mors wyn gaste kyk agterna soos ek die trappe op verdwyn na my lessenaar, gedek vir skryf, chaotiesdeurmekaar ek vat ’n halfklaargedig, vou ...

Aap-eiland

2007-02-06 Beminde, beloofde Die Sjinese lantern Breek uit in botsels: Vanmiddag hang nuwemaan Agter nartjieboom se skaduskoot soos ‘n blaar Waar rooivink ook spanspeksade sagter maak in sy krop En ons orent rondom die stoof Nou hoor hoe die bloederige ...

Vier jaar oud (kind verdrink)

James Younger 2007-02-06 Angeliere blom teen die agtermuur 'n swembad spieël die rook van braaivleisvuur mense lag in t-bone geur en glase klink soos Bacchus meer en meer die sinne wink Kinders waggelspeel met hond en bal toe ene skielik in sy skeeftrap val klanke demp ...

staan steeds in die q

lx fun sale 2007-02-06 staan steeds in die q, in die ry, ‘n gerug doen die rondte, dis lunchtyd & als is van lyn af, vir ewig, in die hemel, die hel, & in die straat vir die staat is ‘n dag nie lank nie nouliks tyd om ‘n proklamasie uit te ...

Die weerlig het gesla’t

2007-01-31 Vir Taliep PetersenKyk op’ie tiewie, hy’s weg Taliep’s missing, my broertjie! Daai smaail’s gone, ek sê pêl, gone. ‘is nog’ie Nuweja’ die Kaap is stil ek won’er of’ie Klopse ...

Bo-eiland (aljaar se epistel)

2007-01-29 Sonop dommel driesers in plaas van dolf Digby bome waar honde nou gru En dorsvloere ook woel en aanhou stu As hulle skrik vir die geseur van wolf Tot vure vanaand gestook word met stronke Soos ek die herfs aan briewe wil meet Terwyl ...

Fritzrand

2007-01-29 Moenie knies nie, lief Die graswewenaar kom huis toe oor baie kimme Soos ‘n reder wat ruk en pluk terwyl hy strome klief Moenie knies nie, lief Hierdie knievers is te veel van ‘n vesting vir enige dief Hulle wat nie ryk is aan rede soos ...

Die dag toe PW Botha sterf

Andries 'Roof' Bezuidenhout 2007-01-29 En dit was môre en dit was aand – nog ? dag swik en kantel dan teen die aarde se konkaaf af, verskiet in die ewige spiraal. Waarheen verdamp jy, vandag, soos soveel ander voor jou? Vaar jy soos ? wafferse Marco Polo verby ...

My vrou

Koos Kombuis 2007-01-19 Vir Kannetjie Ek hou van ‘n vrou Wat haar man kan staan Breed en bonkig van stuk Sonder toom, sonder juk Ek hou van ‘n vrou Met ‘n hart vol son Sy bou haar huis op die rots Soos ‘n boer in beton My vrou is nie mooi nie ...

Interteksseks

2006-12-14 'n Moderne ballade Un coup de chapeau pour JdL en Anna K. Tussen die stank van pis en kak stap ek 'n publieke toilet binne, 'n horingou Let: die tea-room trade boei my dildo-loos - self 'n cruiser in my hart-der-harte - jaloers, nee nydig op die ...

In die bed wat ek gemaak het

Chantél du Plooy 2006-12-13 ek wil jou hart vir jou teruggeein die hoop dat tyd sal leerin die hoop dat jy my kan vergewein die hoop dat jy sal probeer ek wil teruggaan na die begin voor die begin van hoofstuk tweevoor ek by jou ingespring het en jy by myen ons by die ons ...

As die jare yl

Catherine Henderson 2006-12-13 As die jare ylword om my kop en my vingers sooskrom wingerdstokke word, as ek in die vroegoggendrooiwang appels gaan koopen stadig tussen die dennebolleen akkers deurloop sal langs my ’nkrom ou omie loopmet geruite pet en room trui netjies ...
Top