Fiksiekompetisies

Nuwe skryfwerk | New writing > Fiksie | Fiction > Fiksiekompetisies | Fiction Competitions

Fiksie- en blitsfiksiekompetisie-inskrywings.
Neem deel aan een van ons kompetisies en lees al die ander inskrywings hier.

Fiction and flash fiction competition entries.
Enter one of our competitions or read all the other entries here.

My geliefde: My liefste engel

Fransa van Mazijk 2012-06-12 Fransa van Mazijk verbeel haar 'n egte 1960's-romanse.

My geliefde: Bitterbessie-dagbreek

MaanKind 2012-06-12 Maankind dink haar in Ingrid Jonker se skoene en binnewêreld in.

My geliefde: My liefste Nicolaas

MaanKind 2012-06-12 Maankind skryf oor 'n vrou se berou.

My geliefde: Liefste Clarah

Ockert J du Preez 2012-06-12 Ockert J du Preez skryf 'n liefdesbrief van 'n man aan sy vrou tydens oorlogtyd.

My geliefde: Geliefde Treinmeisie

Marjorie Whatley 2012-06-12 Marjorie Whatley verbeel haar sy is 'n kêrel wat verlief raak op 'n meisie op die trein.

My dearest: Dearly Beloved Brian

Lily Forrester 2012-06-12 Lily Forrester goes all Elizabethan in this olf fashioned love letter.

My geliefde: Winterkoue

Monica Smit 2012-06-12 Monica Smit skryf 'n liefdesbrief uit die winterhart van 'n eensame vrou.

My geliefde: My liefste Niksheid

Arno van der Westhuizen 2012-06-12 Marlien van der Westhuizen neem haar pen na die plek waar niks van haar hart oorbly nie.

My dearest: Love Letter from Robert Browning to his wife Elizabeth Barrett Browning

Brett Beiles 2012-06-12 Brett Beiles pens a delightful letter to Elizabeth Barrett Browning in the guise of her husband, Robert Browning.

My geliefde: 10 Julie 1965

Amanda 2012-06-12 'n Verbode liefde inspireer hierdie vurige liefdesbrief deur Amanda Cronje.

My geliefde: Liewe Pappa

Vidette Zeeman 2012-06-12 'n Dogtertjie skryf vir haar pa in hierdie anderste liefdesbrief deur Vidette Zeeman 

Wenner: My geliefde – Die liefdesbrief

Ollie Olwagen 2012-06-05 Ollie Olwagen se hartroerende liefdesbrief aan Krotoa, ook bekend as Eva van die Kaap, is die wenner in ons liefdesbrief-kompetisie.

My geliefde: My lief

Ansi Brits 2012-06-05 'n Liefdesbrief uit 1942, toe die oorlog duisende kilometers tussen hierdie geliefdes gesit het. 

My geliefde: My enigste G

Elizabeth M Star 2012-06-05 "Een duisend twee honderd sewe en veertig dae al loop ek met hierdie hoop, wanhoop, verlange, gemis, leegheid in my, en as jou blou oë voor my inspring, is die onthou en die seer net nog meer. "  Elizabeth M Star beskryf 'n liefde waarvan sy net nie kan vergeet nie.

My dearest: You

Elizabeth M Star 2012-06-05 Elizabeth M Star pours her heart out in a love letter simply directed at "You".

My dearest: Beloved John

Myra Lochner 2012-06-05 Myra Locher writes a love letter addressed to an English Poet whose words never fail to move her.

My geliefde: Tussen Bloemfontein en die Kalahari

Celia Claase 2012-06-05 'n Liefdesbrief uit die boereoorlog wat die liefde besing te midde van die gruwels van hierdie donker tyd.

Aandag alle leerders: Wen groot pryse met jou wetenskapfiksie-kortverhaal!

2012-06-01 LitNet Akademies Kuberklas nooi leerders in gr 10 tot 12 uit om hul verbeelding vrye teuels te gee en ’n Afrikaanse wetenskapfiksie-kortverhaal te skryf. Jy kan GROOT pryse wen!

My geliefde: Meisie in die spieël

Amelia Joubert 2012-05-31 "Toontjie vir toontjie het ons geloop, sekonde vir sekonde, uur vir uur, dag vir dag, nag vir nag. Soms was daar nog trane, soms selfs vlammewoede, soms stilte, maar hand aan hand het ons voortgebeur."

My geliefde: Die skeur

Riekus van der Westhuizen 2012-05-31 "Drie jaar van skelm wees. Drie jaar se liefde steel. Ons lewe binne ’n lewe ... En nou, in ’n vlietende sms en sonder om my pynkrete te beantwoord, beëindig jy dit. Stompaf ... soos ’n skakelaar. "
Top