Fiksiekompetisies
Nuwe skryfwerk | New writing > Fiksie | Fiction > Fiksiekompetisies | Fiction Competitions
Fiksie- en blitsfiksiekompetisie-inskrywings.
Neem deel aan een van ons kompetisies en lees al die ander inskrywings hier.
Fiction and flash fiction competition entries.
Enter one of our competitions or read all the other entries here.
Koffie met Castro
2013-06-11"Ek het my eerste twee weke in Havana in goeie geselskap bestee: Ek eet soggens ontbyt langs John Lennon, smiddae drink ek koffie saam met Castro."
In Pole met of sonder ? toergids
2013-06-04Rentia vra: hoe skryf mens oor ‘n stad soos Lublin vir die doeleindes van ‘n toergids? En, aan die ander kant, hoe skryf mens oor ‘n stad soos Lublin vir literatuurdoeleindes?
Kaap toe, Klein Katryn
2013-06-04 "Klein Katryn. Dit lyk asof feetjies binne bly. Kyk die kleurryke plekkies, outyds en fyn. Hulle pryk soos die oumense van hierdie stad."
Huistoe
2013-06-04"Ek voel altyd “huis” as ons Bitterfontein se bordjie kry. Ons stop vir padkos iewers tussen nêrens. Dis net die stilte en ons."
Dwaalspoor
2013-06-04 Ek is warm op die spoor van ’n verhaal waarvan ek onlangs te hore gekom het, ’n merkwaardige verhaal van heldhaftigheid, van twee jong broers en ’n nag in die Drakensberg.Die Belofte
2013-06-04"Oom John woon al nou agt jaar in die ouetehuis, die mooi siersteengebou regoor die Magnoliawoonstelle waar soveel mense in een kamer bly."
Bethulie
2013-06-04 "Ons stap na die gedenkmuur waar rye op rye name opgeteken is. Voor is die inwydingsplaat; die inwyding is op 10 Oktober 1966 deur wyle C.R. Swart waargeneem. Die kindertjies is opgegrawe en herbegrawe omdat daar 'n moontlikheid was dat die ou begraafplaas sou verspoel as die Verwoerddam te vol raak."Aankoms in Lagos
2013-06-04 "Dis elfuur op ’n Sondagaand by Murtala Muhammed-lughawe in Lagos, Nigerië. Ons is na buite verwilder, want die lughawegebou word gesluit. ’n Verskeidenheid verdagte karakters hang in die halfdonker rond [...]"Jong skrywers: Wen $1000 en 'n reis na Reykjavik
2013-05-23 PEN Afrikaans soek twee jong kortverhaalskrywers tussen 18-30 jaar oud om te benoem vir ’n internasionale kompetisie waarin die wenner $1000 en ’n reis na die internasionale PEN-konferensie in Reykjavik, Ysland, wen.Kaalvoet deur die Waterberg
2013-05-20Dit was ’n kaalvoettyd. ’n Tyd van dorings en van slange, die nagadder wat sku in die gras langs ’n plaasdam wag en ’n vuurkooltjie aan my enkel pik dat ek ’n gil gee wat veel erger is as wat my broer ooit uit my kon boelie. ’n Tyd van skurwe hakskene en van modder wat in die tamatielande se nat leivore tussen die tone deurkrul.
Keerweer
2013-05-20Gladstone lê teen Queensland se ooskus net waar die Groot Koraalrif se rugwerwels begin voor dit duisend myl noord wegstrek. Dit is ’n hawestad – skepe vol steenkool, aluminium, aardgas. Industrieë floreer. Visse vrek. Twintig kilometer suid hurk Boyne Island en Tannum Sands, twee kuiltjies aan weerskante van die Boynerivier se mond.
Kaapsehoop
2013-05-20 "spookgestaltes van kaal anoreksiese takarms wat in die ligte briesie waai, sorg vir ‘n benoude, onheilspellende landskap – as jy een van die paranormale soort is."
Sneeupyn
2013-05-20"Dit is Desember, twee dae voor Kersfees. Ons het gister in Zürich, Switserland, geland."
Stoutwees op Sonlandpark
2013-05-20"Ek onthou nog die dag toe ons met ons treklorrie Sonlandpark vir die eerste keer binnegegaan het. Dit was ’n klein woonbuurt, wel vinnig aan die groei. Dit was die eerste keer dat ons van woon in ’n stad kon praat. Vereeniging."
Kaapse keuses
2013-05-16 Vir ons fiksie-kompetisie, laat Renée du Toit 'n verhaal oor keuses in Kaapstad en omgewing afspeel‘n Wêreldreis tussen stedelinge
2013-05-16 Liza Louw skryf oor 'n besoek aan die opwindende New YorkDaai Paties-kyk
2013-05-02 Hannes Steyn laat 'n verhaal afspeel in Paternoster vir ons fiksie-kompetisie "Reisende skrywers."Koebaai
2013-05-02Namibië is die ruimte waar Elsona Viljoen ’n snaakse en skokkende verhaal laat afspeel – vir ons fiksie-kompetisie "Reisende skrywers".
