Fiksiekompetisies

Nuwe skryfwerk | New writing > Fiksie | Fiction > Fiksiekompetisies | Fiction Competitions

Fiksie- en blitsfiksiekompetisie-inskrywings.
Neem deel aan een van ons kompetisies en lees al die ander inskrywings hier.

Fiction and flash fiction competition entries.
Enter one of our competitions or read all the other entries here.

... afdraaipaadjies in Provence

Magda Janse van Rensburg 2013-04-16

Op die smalste afdraaipaadjies tussen die wingerde deur wag daar soms die grootste verrassings, soos die aantreklike Fransman op sy cheval blanc (wit perd) wat ons ewe galant vaarwel toewuif met sy beret ... Magda Janse van Rensburg vertel van Provence.


Parys

Una Beukman 2013-04-16 Vir ons fiksie-kompetisie, skryf Una Beukman oor Parys

'n Sitrus-somer

Magda Janse van Rensburg 2013-04-16 Magda Janse van Rensburg skryf vir ons Fiksie-kompetisie oor 'n vakansie in Suid-Italië

Om te kan smul (en daaroor te skryf)

Rentia Bartlett-Mohl 2013-04-16 Rentia vra: as ek nou oor Stellenbosch en sy beroemde eetkultuur wil skryf, in watter vorm sal ek dit giet? Sy kyk na literêre joernalistiek as genre vir aspirantskrywers wat oor stede wil skryf.

Fiksie-kompetisie: Reisende skrywers

Rentia Bartlett-Mohl 2013-04-10

Aandag alle reisende skrywers! Neem deel aan LitNet se nuwe fiksie-kompetisie.


Nuwe Stories 2013-onderhoud: Rachelle Greeff

Gerdus Senekal, Rachelle Greeff 2013-02-19 Rachelle Greeff gesels oor die kuns van kortverhale skryf. 

NB-Uitgewers soek jou Ultrasatyn-liefdesverhale

2013-02-13 NB-UItgewers is op soek na smeulende, erotiese fiksie vir die hulle witwarm Ultrasatyn-projek. Is jou sexy verhaal een van die wat gepubliseer kan word?

Nuwe Stories 2013-onderhoud: Kerneels Breytenbach

Gerdus Senekal, Kerneels Breytenbach 2013-02-13 Kerneels Breytenbach gesels oor die kuns van kortverhale skryf.

NB-Uitgewers soek die volgende Groot Afrikaanse Roman

2013-02-13 Draai daar al jare lank ’n storie in jou kop, of teister karakters jou om hul verhaal te vertel? Dan is nou die tyd vir aksie: Dis jou kans om jou Afrikaanse roman by die land se grootste en suksesvolste uitgewery te publiseer.

Nuwe Stories 2013-onderhoud: Izak de Vries

Gerdus Senekal, Izak de Vries 2013-02-08 Izak de Vries gesels oor die kuns van kortverhale skryf.

Nuwe Stories 2013-onderhoud: Nanette van Rooyen

Gerdus Senekal, Nanette van Rooyen 2013-02-05 Nanette van Rooyen gesels oor die kuns van kortverhale skryf.

Nuwe Stories 2013-onderhoud: PJ Haasbroek

Gerdus Senekal, PJ Haasbroek 2013-01-29 PJ Haasbroek gesels oor die kuns van kortverhale skryf.

Nuwe Stories 2013-onderhoud: Jeanette Ferreira

Gerdus Senekal, Jeanette Ferreira 2013-01-29 Jeanette Ferreira gesels oor die kuns van kortverhale skryf.

Nuwe Stories 2013-onderhoud: Harry Kalmer

Gerdus Senekal, Harry Kalmer 2013-01-29 Harry Kalmer gesels oor die kuns van kortverhale skryf.

Nuwe Stories 2013: Wenke van Afrikaans se kortverhaalkenners

2013-01-29 Gerdus Senekal gesels met van Afrikaans se mees gevestigde kortverhaalskrywers; deels as bondige bestekopname van die kortverhaalkuns en deels om aspirant-skrywers se kreatiewe denke bietjie vonk te gee.

Nuwe Stories 2013-onderhoud: Helena Gunter

Gerdus Senekal, Helena Gunter 2013-01-29 Helena Gunter gesels oor die kuns van kortverhale skryf.

Nuwe Stories 2013-onderhoud: Riana Scheepers

Gerdus Senekal, Riana Scheepers 2013-01-25 Riana Scheepers gesels oor die kuns van kortverhale skryf. 

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013

2012-11-21 Human & Rousseau en LitNet nooi Afrikaanse kortverhaalskrywers onder dertig uit om hul ongepubliseerde verhale in te skryf vir die Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd.

My dearest: Until we finally meet

Yolandie Hooman 2012-06-12 "Do you think it’s possible to love someone you’ve never even met – never even seen?"
Yolandie Hooman answers the burning question in her letter to an unknown lover.

My geliefde: 15 Desember 1999

Mini 2012-06-12 Mini se emosies brand in hierdie hartstogtelike brief aan 'n afwesige minnaar.
Top