Feeste
Articles about festivals in South Africa and abroad
Sielkos by die Mandela Bay Arts Festival: ’n fotogalery
2025-03-03"Toe ek sien hierdie jongman sing in Afrikaans, was dit my motivering om ’n kaartjie te bespreek."
KKNK 2025: ’n onderhoud oor Liefdesbriewe
2025-03-03"Dit sal wonderlik wees om nou weer op die verhoog te wees, veral in ’n Afrikaanse stuk. Die rede hoekom ek ja gesê het vir die stuk is dat dit in Afrikaans is en dat dit Elzabé Zietsman is," vertel Arnold Vosloo.
Persverklaring: Afrikaans Amptelik 100 – Feesprogram in Kaapstad bekendgestel
2025-02-28Ná maande se beplanning, bloedsweet, onderhandelings, navorsing, kopkrap en harde werk, is dit uiteindelik hier: die program vir Afrikaans Amptelik 100 se vieringe van ons mooiste laslappietaal se eeufees as amptelike taal.
Adam Small festival 2025: A photo gallery
2025-02-27The 2025 edition of the Adam Small festival was staged in Pniël from 21 to 23 February. Festival impresario Darryl David shares his thoughts and photographs.
Amy Winehouse: The diva and her demons at the Mandela Bay Arts Festival: a review
2025-02-27"Winehouse was a tiny person, but larger than life. Her unbelievable musical career was eclipsed only by the scandals that followed her wherever she went. Wednesday night’s show certainly alluded to the scandals, but it remained a musical tribute."
Mandela Bay Arts Festival: ’n resensie van Jou ma se ... platespeler
2025-02-26"Dit sit nie in enige groep se broek om jou in 90 minute van oom Chris Blignaut tot by Karen Zoid te neem, en dan nog Bles Bridges en Kerkorrel en Fokofpolisiekar ook te doen nie. Dis wat dié ouens reggekry het."
Persverklaring: Musiek is ons erfenis by Suidoosterfees
2025-02-25Musiekliefhebbers kan gereed maak vir konserte en uitvoerings uit die boonste rakke tydens die Suidoosterfees, vanjaar aangebied van 30 April tot 4 Mei by Kunstekaap in Kaapstad.
The tyrant by Xabiso Zweni at the Mandela Bay Arts Festival: A review
2025-02-24"Should one follow the tyrant, or should one follow one’s conscience? Is our conscience the worst tyrant of all? Or might the lack of a moral backbone be the real tyrant?"
KKNK 2025: ’n onderhoud oor Internetsensasie
2025-02-24"Mense is my grootste inspirasie vir enige komedie of teks – want mense is rêrig mal en anders en baie interessant."
Persverklaring: Twee ikone word by 15de Fiësta-toekennings vereer
2025-02-20Amanda Strydom en Frank Opperman word vanjaar by die 15de kykNET Fiësta-toekennings vir hulle lewensbydrae tot die kunste in Suid-Afrika vereer.
Cape Flats Book Festival was ’n vibe!
2025-02-20"Omtrent 20 mense in en om Mitchells Plain hettie workshop attend ennit was mashallah om te sien hoeveel mense interested is om ’n memoir te skryf en specific details oo hulle liewens oppie page te sit."
Die Adam Small-gedenklesing en voorsitterskap van die SBA: ’n onderhoud met Michael le Cordeur
2025-02-20"Sal Kaaps ooit deel word van die kurrikulum? Is daar jonger skrywers wat Small se oeuvre verder gaan neem? Hoe sien bruin mense hul toekoms met Afrikaans?" Michael le Cordeur, die nuwe voorsitter van die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA), praat hieroor – asook oor die Adam Small-gedenklesing, dié naweek by die Adam Small-fees.
Die Adam Small Boekefees 2025: ’n onderhoud met Darryl David
2025-02-19"En mense moenie Willem Fransman jr se opvoering van Adam Small se werk misloop nie. Nee wat, letterlik elke sessie by vanjaar se fees is ’n hoogtepunt."
Persverklaring: Kuns is alles by Suidoosterfees 2025
2025-02-14Kuns is meer as vermaak – dit help ons om die lewe en die wêreld beter te verstaan, en by feeste skep dit kosbare werksgeleenthede en stimuleer die plaaslike ekonomie. Vanjaar word die Suidoosterfees van 30 April tot 4 Mei in Kaapstad aangebied, waarna SOF Junior, ’n minifees vir onderwysers en skoliere, van 5 tot 8 Mei volg.
Persverklaring: Spaar met Suidoosterfees se Valentynsweek-promosie
2025-02-11Wees ons Valentyn en deel jou liefde met Suidoosterfees! Koop tydens Valentynsweek, 10 tot 14 Februarie, twee kaartjies vir enige van die feesproduksies in hierdie persverklaring en kry 50% afslag op die tweede kaartjie.
KKNK 2025: In gesprek met Veronique Jephtas oor Sonde met die spoke
2025-02-06"Spoke rus nie. Ek sou nie rus as ek ’n spook was nie."
KKNK 2025: In gesprek met Carel Nel oor ’n Begin
2025-02-06"Die gehoor kan uitsien na lekker lag. Ek dink die stuk is baie komies, maar ook teer, eg en eerlik en ’n klein bietjie sad."
Persverklaring: Oudtshoorn skitter met kykNET Fiësta-benoemings
2025-02-05Die swartmerrie, ’n plekspesifieke drama deur die KKNK se Karoo Kaarte-span, is vir drie kykNET Fiësta-pryse benoem.
Die Nagtegaal-teksprys: ’n onderhoud met Saartjie Botha
2025-01-29"Alle teater dien die teks. Dit is die priem, die begin, die kreatiewe vonk. Daarom moet ons na skrywers omsien en hulle behoorlik vir hulle pennevrugte vergoed." Saartjie Botha praat met Naomi Meyer oor die Nagtegaal-teksprys se visie, waarom dit nou herleef en hoekom teater lewensbelangrik is.
Persverklaring: Adam Small-fees te Pniël, 21 tot 23 Februarie 2025
2025-01-29Die Adam Small-fees van 2025 vind van 21 tot 23 Februarie plaas te Pniël. Knoop die datum in jou oor!
