
In 2026 sal die Etienne van Heerden Veldsoirée van 24 tot 26 Julie plaasvind.
Teken dit asseblief in jou dagboek aan en bespreek sommer nou reeds jou akkommodasie by die ruimteborge: Die Tuishuise & Victoria Manor of Buffelshoek DiRosie Lodge.
Lees solank die eerste twee bydraes van die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad wat tydens 2025 se Veldsoirée gelewer is:
“Haal af bitsje bitsje en maak ope die omwoelsels...” – vroeë Arabies-Afrikaanse tekste
Lees ook:
Die LitNet25-skrywersberaad en die Etienne van Heerden Veldsoirée 2025 in ’n aantal kiekies verbeeld
Andile Bhali shares his favourite photographs of the Etienne van Heerden Veldsoirée.
Emily Hobhouse en Olive Schreiner: Twee koppiges in die Karoo
Veldsoirée-ruimteborge

Die Tuishuise & Victoria Manor


