Ek wat vuur bemin en altyd waaghalsig was
“En wat het in 60 jaar gebeur – van ’n kind wat langs ’n vuur sit, tot ’n volwassene wat ’n skrywer en letterkundige geword het? Stories, dit is wat gebeur het. En vuur. En ’n dodelike skoot waansinnige waaghalsigheid. Want skryf, dit weet ons, is nie vir bangbroeke nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed