Die Etienne van Heerden Veldsoirée 2025, ’n oorsig
“As persoonlike menings geld, dink ek vanjaar was die begin van ’n nuwe era vir Suid-Afrikaanse skrywers en kunstenaars. In Nxuba (Cradock) in die Karoo by die Etienne van Heerden Veldsoirée. My dank aan almal wat dit moontlik maak.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed