Emily Hobhouse en Olive Schreiner: Twee koppiges in die Karoo

“Enigmaties en eksentriek. Twee koppige vroue inderdaad. Beide is gebore in die Victoriaanse era. Olive was vyf jaar ouer as Emily, wat in 1860 gebore is.”