Resensies
Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Flight of the dancer by Lisa Lazarus: a reader’s impression
2024-06-11"Indeed, the book is richly rooted in the textures, sights and sounds of the city in the ’70s and ’80s. Whether it is bell-bottoms, Salusa 45, dwarves in Orange Grove gardens, Abdullah Ibrahim, student parties at Crown Mines, Bob Dylan, Beyers Naudé, MacGyver or The jewel in the crown, the book provides details which will trigger memories for anyone who experienced those years."
Vertellings uit die vergetelheid: Die opkoms en val van Bophuthatswana, 1977–1994 deur Danie Schoeman: ’n lesersindruk
2024-06-11"Vertellings uit die vergetelheid: Die opkoms en val van Bophuthatswana na 1977–1994 is in ’n leesbare styl geskryf, bevat talle grafieke, tabelle en foto’s, en ontruk inderdaad ’n stuk (grootliks) vergete (en gediskrediteerde) geskiedenis aan die vergetelheid."
Al wat tel deur Irma Venter: ’n resensie
2024-06-11"Ek wil my verstout om te sê dat benewens die leesgenoet van ’n krimiroman, sy ook haar lesers ongemerk inlig oor presies watter booshede in die land én wêreld aangaan en dat Suid-Afrika allermins ’n eiland is – veral wanneer groot misdadigers speelplek soek."
Al wat tel deur Irma Venter: ’n lesersindruk
2024-05-31"Toe Ami by die misdaadtoneel aankom, weet sy dis nie ’n gewone misdaadtoneel nie. Want hoekom is die Valke daar?"
Sing, Mamma, sing deur Theresa Papenfus: ’n resensie
2024-05-28"Hierdie boek behoort wyd byval te vind. Nie net by ouers wat die ontsaglike verlies van ’n kind moes beleef het nie maar ook oor kinders grootmaak en die huwelik waar die ouers ’n sterk span vorm."
Nog lesersindrukke en idees oor genres wat ’n versadigingspunt bereik
2024-05-27"Soos enige ywerige leser is ek heeltyd op soek na nuwe stemme, maar dan verwag ek dat daardie nuwe stemme my asem moet wegslaan. Dit is hoe ’n genre groei."
A reader’s review of Kirkus-starred The assays of Ata by KIS
2024-05-27"This novel, the first in a trilogy, sets the stage for an exciting and thrillingly heroic tale of love and loss, family relationships and the consequences of war – both glorious and not."
FMR-resensies: Die binneland in deur Dana Snyman en Hierdie land, ’n bundel deur verskeie skrywers
2024-05-27"Daar is ’n verlange na dit wat was en nie meer is nie wat grens aan ampermoedeloosheid en troosteloosheid, en dit het die woorde van ’n karakter in Haruki Murakamo se After dark by my laat opkom: 'Memories are perhaps the fuel that people burn to keep them alive.'"
Sy is veilig deur Emma van der Walt: ’n lesersindruk
2024-05-23"Emma is die stigter van die organisasie Brave to love. Sy is beeldskoon en laat my dink aan Sneeuwitjie, met haar donker hare en wit vel. Sy is ook ’n pastoor, ma en eggenoot. Dit is moeilik om die werk wat sy doen, met haar foto op die agterkant van die boek te vereenselwig. Die woord brave is egter nie om dowe neute die eerste woord van haar organisasie se naam nie."
A hugely important book: A reader’s impression of The bitterness of olives by Andrew Brown
2024-05-21"This is a timeous book, one that I believe everyone capable of understanding English should read."
Portchie: Van Tweeling tot Trafalgar Square: ’n resensie
2024-05-20"Hy het pas sy eie storie geskryf. Portchie doen sy ding soos Portchie dit doen. Self."
Solank as die aarde deur Lucia Prinsloo: ’n resensie
2024-05-20"Stilisties en struktureel is Solank as die aarde op ’n onopvallende manier kompleks, wat bydra tot die gehalte van die roman. Deurgaans intens geskryf, is elke woord goed oorweeg."
The kiss and beyond deur Malcolm de Roubaix: ’n lesersindruk
2024-05-20"As jy van seks hou, en veral om daaroor te lees, dan is hierdie boek vir jou."
The city is mine by Niq Mhlongo: a book review
2024-05-19"Mhlongo, through the character of Mangi, loves Johannesburg with the insane and obsessive love of a jilted lover."
“God die Ondersteuner lewe”: ’n lesersindruk van Christina Landman: ’n lewe
2024-05-15"Ná baie jare in die akademie is Landman egter eindelik op 18 November 2006 as predikant in die VGK gelegitimeer en is uiteindelik op 18 Mei 2008 in die amp bevestig ná ’n beroep na die gemeente Dullstroom."
Blou bloed. Koninklike spore in Suid-Afrika deur Daniël Lötter: ’n resensie
2024-05-09"Suid-Afrika was ’n gewilde toevlugsoord vir talle koninklikes wie se lewe nie altyd ’n sprokie was nie en van hul trone afgejaag is. Vir talle het politieke onrus in hul vaderland daartoe gelei dat ons land keer op keer vir hulle ’n veilige en gewilde bestemming geword het. Onder hulle was die sjah van Iran en die Joego-Slawiese koningsgesin."
Kariba: ’n lesersindruk van die grafiese roman deur Daniel en James Clarke
2024-05-08"Dit is opwindend om meer en meer grafiese romans te sien wat in Afrika afspeel en wat raak aan mitologie, geskiedenis, natuur en kultuur wat eg is aan die Afrika-kontinent."
’n Droomhuis vir Kristie deur Elaine Marais: ’n lesersindruk
2024-04-30"Dis ’n lekker storie met genoeg menslike drama om die sneesdoekies byderhand te hou, maar ook genoeg intrige om jou nog ’n bietjie aan die raai te hou. My tipe liefdesverhaal – ’n gewone storie oor gewone mense!"
Leo deur Deon Meyer: ’n resensie
2024-04-29"Sit daardie verlof in; kry die glas wyn of koppie tee; fluit vir die hond of lok die kat. Jy gaan vir twee dae buite aksie wees."
Wisselende stemminge deur Cas Vos: ’n lesersindruk
2024-04-23"In hierdie bundel is daar sterk aanduidings van [Cas Vos se] besondere mensekennis. In Wisselende stemminge word die mens se lewensomstandighede uitgebeeld. Donker tye en belewenisse word afgewissel met verwysings na menslike verhoudinge. Die liefde is hierin sentraal."
