Albert Maritz2009-12-08“Die goewerneur-generaal in Windhoek het beveel, vertel Kreisler en tolk Katrina, dat Britse en Suid-Afrikaanse burgers in Duitswes aan onmiddellike uitsetting onderwerp moet word.”
Izak de Vries2009-11-26Karin Brynard het met ’n moerse donderslag die Afrikaanse letterkunde betree. Plaasmoord is dik, dis spannend en dit lees lekker. Ek het by tye my ander werk afgeskeep omdat ek nie kon wág om weer by haar karakters uit te kom nie.
Heilna du PlooyAcademic research2009-11-25Ons ongehoorde soort Louise Viljoen SUN PReSS, Stellenbosch Sagteband 240 bladsye R175 ISBN: 9781920109981 Louise Viljoen is nie net ’n erkende en gerekende akademikus nie, sy word ook allerweë beskou as ’n kenner van die poësie in die algemeen en van die werk van Antjie Krog in besonder. Sy is bekend as iemand wat goed […]