Suzanne Potgieter2010-03-23Op die buiteblad van Karoonag en ander verhale word Deon Meyer beskryf as “die gewildste spanningsverhaalskrywer in Afrikaans.
Martie Retief-Meiring, LitNet2010-03-18’n "Chickenshit-versameling" noem Rian Malan sy 27 essays in die boek. Synde die beste wat hy uit sy werk kon saamstel vir die versameling.
Hennie van DeventerAcademic research2010-03-18Briewe uit Brittanje Skrywer: Rhynie Greeff ISBN: 9781770220768 Prys: R159,95 Uitgewer: Zebra Press “Liewe mense van my land …” Klokslag elke maand kom ’n brief met ’n bekende stempel – die moeite werd om, by wyse van spreke, daarvoor die posman by die tuinhekkie te gaan inwag. Eendag daag ’n hele boks vol briewe […]
Ampie Coetzee2010-03-16Versindaba 2009 is ’n keur van die gedigte van genooide digters van wie die meeste verlede jaar aan die poësievoorlesings van die 5de Versindaba op Stellenbosch deelgeneem het.
2010-03-16In my kindertyd, selfs later as tienderjarige, was die vaal sementolifant op ons familieplaas buite Ladismith in die Klein Karoo ’n sentrale karakter in my verbeeldingswêreld.
Joan Hambidge2010-03-08’n Paar dekades gelede was dit hoogmode in Engels-departemente om ’n jong student ’n gedig te gee sonder die naam van die digter.
Annemarié van Niekerk2010-02-10Die meeste verhale in hierdie bundel van kontraste staan in die metaforiese teken van herfs as seisoen van verlies en verandering – ’n seisoen wanneer twyfel volgens Carmiggelt hoogty vier.
Riana Scheepers2010-02-10Altyd as ek ’n leeskring moet toespreek of ’n lesing of praatjie moet gee oor die kortverhaal as genre, dan raak ek vooraf in vervoering oor dié uitdagende, verbluffende genre.