Nikki Lordan2010-10-22Quintus van der Merwe se jongste roman, In landsbelang, loop gevaarlik naby aan werklike politieke toestande in Suid-Afrika, veral in ag genome dat dit sonder die gebruiklike “alle karakters is fiktief” op die winkelrakke verskyn het. Johan Castelyn ...
Sandra Troskie2010-10-12Dít was die hoop van die alchemiste van ouds: om nie slegs onedel metale in goud te kon verander nie, maar om in hierdie proses self as mens verander te word. Dít was ook die hoop (en gebede) van Franz Kemp vir sy tyd in wat hy beskryf as die hart van ...
Louise Viljoen2010-09-22Dan Sleigh is bekend daarvoor dat hy sy kundigheid as historikus op besonder boeiende wyse kan versoen met sy kreatiwiteit as skrywer. Alhoewel hy reeds vanaf 1971 publiseer, het sy groot deurbraak in die literêre wêreld gekom toe hy in 2001...
Jonathan Amid, Jonathan Amid2010-09-15Title: Tooth and Nailed Author: Sarah Lotz ISBN: 9780143026341 Publisher: Penguin Click here to buy Tooth and Nailed from Kalahari.net! Tooth and Nailed, the follow-up to Sarah Lotz’s well-received Exhibit A, arrives on our bookshelves in ...
Johan Anker2010-09-14In Piet Swanepoel se Marico se Mambas. Jagstories, liegstories, spookstories betree die Rympiesman die genre van die vertelling. Vantevore was hy veral bekend vir sy bundels rympies vir kleuters en ander jonger lesers, maar in hierdie ...
Madri Victor2010-09-08Met sy eerste misdaadroman, Seisoen van sonde, het oudjoernalis Chris Karstens bewys dat hy ’n boeiende, slim, gedetailleerde en grillerige spanningsverhaal kán skryf. Resensente het tóé reeds voorspel dat hy naas Deon Meyer ...
JB Roux2010-09-08’n Mens moet jou genres ken as jy boeke wil resenseer. Afrikaanse resensente is berug daarvoor dat hulle boeke wat (byvoorbeeld) niks méér wil wees as ontspanningsfiksie nie, afmaak as minderwaardige letterkunde. Dít terwyl so ’n boek dikwels uitstekende vermaak ...
Gys Loubser, Gys Loubser2010-09-07As ouer vra mens: Hoe sal ek die wêreld aan my kinders verduidelik? Hoe sal ek my kinders leer wat dit beteken om mens te wees? ’n Vraag wat opvallend is in Praat verby grense is: Hoe sal ek my ouers opvoed tot ’n helder verstaan ...