Resensies

Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Die vierkant van die wraak open 'n hele nuwe kultuur van misdaadfiksie

Madri Victor 2010-11-17 Pieter Aspe is al ’n handelsnaam in Vlaandere en Nederland. Met 27 boeke agter sy naam, verskeie vertalings en verkoopsyfers van meer as 1,5 miljoen het hy dáár geen bekendstelling nodig nie. Maar in Suid-Afrika is Aspe onbekend. Vierkant van die ...

Al wat ons het, is oomblikke: Deborah Steinmair lees ’n Vrou gaan dokter toe

Deborah Steinmair Resensies 2010-11-17

"Wanneer ek op die voorblad van ’n boek sien dat dit wêreldwyd meer as ’n miljoen kopieë verkoop het, sak my moed in my skoene, synde nie ’n kuddedier nie. Maar soms is ’n boek so universeel-menslik dat dit kuddediere van ons almal maak."

Roman oor dwelmhandel kon beter

Riette Rust 2010-11-09

Poort 2010 ’n minipoort tot die binnewêreld van jong skrywers

Bibi Slippers 2010-11-05 My ouerige HAT verskaf drie verklarings vir die woord poort: 1. ’n Groot, aansienlike deurgang in ’n muur of ander tipe omheining. 2. Toegang. Soos in die poorte van die hemel (of die hel). 3. ’n Deurgang tussen berge ...

120+ Sommerstories is medisyne vir die Nuwe Suid-Afrika Blues

François Verster, LitNet 2010-11-03 PG du Plessis se bundel (baie) kort kortverhale Sommerstories (Lapa, derde uitgawe, 2010) is waaragtig ’n belegging. Want mens kan, soos voorin voorgestel word, weekliks daaraan proe, eerder as om soos ’n resensent met een diep asemteug in te duik ...

In landsbelang - bloot nie boeiend genoeg nie

Nikki Lordan 2010-10-22 Quintus van der Merwe se jongste roman, In landsbelang, loop gevaarlik naby aan werklike politieke toestande in Suid-Afrika, veral in ag genome dat dit sonder die gebruiklike “alle karakters is fiktief” op die winkelrakke verskyn het. Johan Castelyn ...

60 Dae in Suid-Soedan 'n intieme blik op 'n proses van groei en verandering

Sandra Troskie 2010-10-12 Dít was die hoop van die alchemiste van ouds: om nie slegs onedel metale in goud te kon verander nie, maar om in hierdie proses self as mens verander te word. Dít was ook die hoop (en gebede) van Franz Kemp vir sy tyd in wat hy beskryf as die hart van ...

Papawers is 'n moet lees-boek

JB Roux 2010-09-29

Afstande: Baie vleis aan been, maar te min murg

Sonja Loots, Sonja Loots 2010-09-22

Afstande is heilsame opvoeding en ’n onmisbare leeservaring

Louise Viljoen 2010-09-22 Dan Sleigh is bekend daarvoor dat hy sy kundigheid as historikus op besonder boeiende wyse kan versoen met sy kreatiwiteit as skrywer. Alhoewel hy reeds vanaf 1971 publiseer, het sy groot deurbraak in die literêre wêreld gekom toe hy in 2001...
Top