Resensies

Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Trading through the old Transkei

Engela Neethling 2010-02-03

Oogensiklopedie gee nie sommer sy geheime prys nie

Joan Hambidge, Joan Hambidge 2010-01-18 "Vir Gibson behels dit die wegdoen of afstand doen van die eie ek by die skryf van ’n gedig – die “ek” wat skuilhou tussen dit wat gelees en gesien is. Die sleutels gee sy unieke aard weer: hoe eiesinnig hy ’n gedig skryf en konstrueer."

Seisoen van sonde: ’n jukstaposisie van lig en donker

Deborah Steinmair 2010-01-07 Daar is opeens ’n hele paar eksjoernaliste wat hulle met Afrikaanse fiksie besig hou.

Paul C Venter ’n meester van karakters

Albert Maritz 2009-12-08 “Die goewerneur-generaal in Windhoek het beveel, vertel Kreisler en tolk Katrina, dat Britse en Suid-Afrikaanse burgers in Duitswes aan onmiddellike uitsetting onderwerp moet word.”

Dié swartskaap vergeet jy nie gou nie

Marlies Haupt 2009-12-01

Plaasmoord: Dis ’n bliksem van ’n boek

Izak de Vries 2009-12-01 Karin Brynard het met ’n moerse donderslag die Afrikaanse letterkunde betree.

Jan Leendert: ’n Verhaal sonder politieke magsbeheptheid en rasseskeiding

2009-11-26 “Met sy kar en vier donkies het hy op ons plaas aangekom op soek na werk; gekom uit die verre Boesmanland, die bruin man en sy vrou.”
Top