Skrywersonderhoude
LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.
LitNet talks to writers, for the story behind the stories.
ABSA Ketting: Hennie Aucamp gesels met Johann de Lange
2006-07-28 Ek glo dat 'n skrywer aanwesig is in alles wat hy skryf, van 'n resensie tot 'n gedig. Is jou “ander selwe” voelbaar bewus van mekaar, of meer prakties gestel: leer De Lange, die digter, van De Lange die kortverhaalskrywer, ...ABSA Ketting: Johann de Lange gesels met Joan Hambidge
2006-07-28 "Ek lees geweldig baie teorie en kritiek. En psigoanalise. Goeie letterkundige teorie, soos Harold Bloom of Derrida, kan ’n mens inspireer tot die skryf van ’n gedig."ABSA Ketting: Joan Hambidge gesels met Henning Pieterse
2006-07-28"Ek skryf baie moeisaam – skryf is vir my ongelooflik harde werk. Ek sal ’n gedig gewoonlik oor ’n tydperk van weke of maande skryf. Daar kom gewoonlik ’n beeld, eerste of slotreël op wat ek dan bewerk en uitbrei."
