Skrywersonderhoude

LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.

LitNet talks to writers, for the story behind the stories.

Heupvuur: André P Brink oor die Jan Rabie en Marjorie Wallace Beurs

André P Brink, André P Brink, Shané Kleyn 2009-12-07 In Die Burger word jy soos volg aangehaal: “Dié toekenning beteken vir my meer as enige ander wat ek nog gekry het.” Wat maak dit vir jou spesiaal? Daar is heelwat redes. Om mee te begin, het dit gekom presies op die tydstip dat ...

Net die hunkering bly: In gesprek met Eben Venter

Desmond Painter, Desmond Painter, Eben Venter 2009-11-26 Drie jaar gelede het ek ook die voorreg gehad om met Eben Venter in gesprek te tree. Toe was dit oor sy vorige roman, Horrelpoot, wat ons gesels het. Ek het destyds, aan die einde van ons gesprek, vir hom gevra wat hy volgende wou skryf. Venter ...

Emile Joubert in gesprek met Carel van der Merwe

LitNet 2009-07-01 Jy is iemand wat die lewe geniet – wyn, gholf, middagetes by Umami, gesels en kuier. Wat put jy uit die skryfproses, of “boekmaak” soos Etienne van Heerden sê? Ek hou van Etienne van Heerden se beskrywing, want ek ...

Marius Crous gesels met Loftus Marais oor sy debuutbundel

Marius Crous, Loftus Marais 2008-11-27 As student in die kreatiewe skryfkundeklas aan die Universiteit van Stellenbosch was ek bevoorreg om saam met Loftus Marais en (prof) Willle van der Merwe onder Marlene van Niekerk se begeleiding gedigte te skryf. Ek voel amper soos die ginekoloog ...

Danie Marais oor sy opname in die splinternuwe Groot Verseboek

Danie Marais 2008-11-10 Groot Verseboek is 'n belangrike dokument wanneer dit kom by die kanonisering van digters. Hoe voel dit vir jou, as 'n skrywer wat deel is van 'n nuwer geslag, om vir die eerste keer in só 'n bloemlesing opgeneem te word? Ek ...

Interview: Eben Venter’s Trencherman

Charles Malan 2008-10-15 Charles Malan interviewed Eben Venter, who is temporarily living in Australia, about Trencherman, the translation of his novel Horrelpoot. Let’s talk about the reception and implications of the translation. One of the earliest ...

E-briewe oor Franse briewe: Izak de Vries gesels met Marita van der Vyver

Izak de Vries, Marita van der Vyver 2008-09-24 Franse briewe: Pos uit Provence Marita van der Vyver Uitgewer: Tafelberg-Uitgewers ISBN: 9780624046677 Prys: R 150.00 Formaat: Sagteband, 224 pp Klik hier en koop Franse briewe: Pos uit Provence nou by Kalahari.net Dis ’n ...

Op 'n hoë noot: PH Nortje se versamelbundel word bekendgestel

Naomi Bruwer 2008-09-16 Die versamelbundel van PH Nortje se lekkerste stories is by die Breytenbach Sentrum op Nortje se tuisdorp, Wellington, bekendgestel.

Die gruishoop vol misgekykte diamante: Joan Hambidge in gesprek met Daniel Hugo

Daniel Hugo, Daniel Hugo, Joan Hambidge 2008-07-09 "Die letterkunde is soos ’n gruishoop wat ’n mens oor en oor moet sif om die misgekykte diamante te vind. Die patroon waarin dié vondste dan in ’n tematiese bloemlesing gerangskik word, gee daaraan ’n uitsonderlike flonkering."

There are more questions than answers: Joan Hambidge in gesprek met Madri Victor oor Palindroom

Madri Victor, Joan Hambidge 2008-06-05 Die woord palindroom verwys na ’n woord of sin wat dieselfde van voor of agter gelees kan word. Die leser dink dadelik dat mens hier te doen het met twee boeke, Palindroom en Koesnaatjies vir die proe, wat so van agter na voor en van voor na ...

Joan Hambidge praat met Louis Esterhuizen oor skrywersverhoudings, spontaneïteit en skaak

Joan Hambidge, Louis Esterhuizen Skrywersonderhoude 2008-05-27

Ons is tydgenote doer uit die tagtigerjare. Ek, jy, Johann de Lange, Theunis Engelbrecht, Lucas Malan, Daniel Hugo, Johann Lodewyk Marais, onder andere, het so om en by dieselfde tyd op die toneel verskyn. Hoe onthou jy ons debute?

Joan Hambidge in gesprek met TT Cloete oor sy jongste bundel Heilige Nuuskierigheid

Joan Hambidge, TT Cloete Skrywersonderhoude 2008-05-06

"Ek haal gedigte uit alles vandaan, uit die musiek, die skilderkuns, die beeldhoukuns."

Oor woorde, woordgevoeligheid en woordkunswerke: Haydee Morgan-Hollander gesels met Helena Gunter

Haydee Morgan-Hollander, Haydee Morgan-Hollander 2008-03-27 Op ’n plaas in AfrikaHelena GunterISBN: 9780798148382 Uitgewer: Human en RousseauKlik hier en koop Op 'n plaas in Afrika by Kalahari.net Helena Gunter het op ’n ...

'n Gesprek tussen Hambidge en De Villiers rondom die verskyning van Vervreemdeling

Joan Hambidge, IL de Villiers Skrywersonderhoude 2008-03-26

Hoe oud was jy toe jy vir die eerste keer begin gedigte skryf het?

Maskew Miller Longman Letterkundeprys:
10 vinnige vrae aan François Bloemhof

Naomi Bruwer, François Bloemhof Skrywersonderhoude 2007-11-12

Die wenners van die eerste Maskew Miller Longman Letterkundeprys vir jeugromans is onlangs bekend gemaak. François Bloemhof is as naaswenner in die Afrikaans-kategorie aangewys vir sy jeugroman, Stad aan die einde van die wêreld. ...

''Realiteit is dikwels obskuur'' – Jeanne Goosen oor haar jongste digbundel

Jeanne Goosen, Jeanne Goosen, Marius Crous 2007-08-29 "Humor is maar deel van‘n ou se survival kit. Dit maak feitlik alles draagliker. Ironieë kom na‘n mens aangestap. Wanhoop wat feller as die lied van liefde word, is iets wat ek meen, die meeste mense soms ervaar."

Sunday Times Alan Paton Award 2007: Ivan Vladslavić for Portrait with Keys

Ivan Vladislavić, Ivan Vladislavić Books and writers 2007-06-20

Written over eight years, Ivan Vladislavić’s Portrait with Keys - Joburg & What What is a sequence of 138 passages depicting a shifting Johannesburg.

Fynbos Fairies launches at the CTBF and you're invited. See what Antjie Krog has to say about this delightful book of children's verse

Antjie Krog, Sharon Jenkings 2007-06-13 Antjie Krog has once again brought us a delightful new children’s book, a book readers of all ages are bound to fall in love with. Have you ever wondered about the secrets of Fynbos? Well Antjie Krog uses verse along with Fiona Moodie’s ...

Homebru 2007: 10 Quick questions to Christiaan Bakkes

Sharon Jenkings, Sharon Jenkings Skrywersonderhoude 2007-05-29

We asked the Exclusive Books Homebru 2007 authors to answer a few quick questions about the Homebru campaign and their status as a South African writer. Here are the answers of:
Christiaan Bakkes, skrywer van Stoffel se Veldnotas, uitgegee deur ...

ABSA Ketting: Ronelda Kamfer gesels met Antjie Krog

Antjie Krog, Ronelda Kamfer 2007-05-15 Jy is een van die belangrikste digters in Suid-Afrika. Hoe dink jy het die digkuns verander sedert jou debuut, Dogter van Jefta, in 1970? Die digkuns het op verskeievlakke geweldig verander: in die sestiger- en sewentigerjare is 'n ...
Top