Skrywersonderhoude
LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.
LitNet talks to writers, for the story behind the stories.
Tien vrae: Martin Steyn oor donker spoor
2014-09-11 "Dis my droom. Vandat ek so sestien, sewentien was, wou ek ’n publiserende skrywer wees. Dit het lank gevat. Ek het erg begin twyfel, maar gelukkig nooit tou opgegooi nie."Tien vrae: Clinton V du Plessis oor Woorde roes in die water
2014-09-11 "Daar was ’n tyd toe ek geskryf het omdat ek verveeld was, toe weer omdat ek gatvol was. Nou skryf ek om te probeer onthou."Klankopname: Henry Jack Cloete gesels oor Draalnoot vir 'n janfiskaal
2014-09-10 Klankopname: Henry Jack Cloete se debuutroman, Draalnoot vir 'n janfiskaal, is Saterdag, 6 September by Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel. Hy gesels met Wilken Calitz.Die Bom-boekbekendstelling: Pretoria, 2 Oktober 2014
2014-09-10 Kom luister na oudminister Pik Botha oor Suid-Afrika se kernwapenprogram by die bekendstelling van Die Bom in die Miriam Makeba-saal, Unisa, op 2 Oktober.Cape Town: Launch of Rachel's Blue by Jakes Mda
2014-09-09 Join James Woodhouse in conversation with Jakes Mda at the launch of his new book, Rachel's Blue on Thursday, 18 September.Launch in Kalk Bay: A Man of Good Hope
2014-09-08 Kalk Bay Books and Jonothan Ball invite you to a launch of A Man of Good Hope by Jonny Steinberg on 23rd September.Launch in Kalk Bay: The Keeper
2014-09-08 Kalk Bay Books and Penguin SA invite you to a launch of The Keeper by Marguerite Poland on Wednesday 17 September.Interview: Balthasar's Gift by Charlotte Otter
2014-09-05 "I grew tired of reading crime novels that began with a sexy corpse."Interview with Brent Meersman of Missing Ink Publishers
2014-09-03"If I have to compromise on how and what I write according to somebody else’s views based on their hunches ... about sales – well, I’d rather not write."
