Skrywersonderhoude
LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.
LitNet talks to writers, for the story behind the stories.
Onderhoud met Fanie Naudé, beurshouer van die Jan Rabie Marjorie Wallace Skrywersbeurs 2014
2013-12-04 Die grootste skrywersbeurs in die land, die Jan Rabie Marjorie Wallace-beurs, is aan Fanie Naudé toegeken. Naomi Meyer het hom oor sy voorgenome skryfprojek uitgevra.Announcing the 2013 European Union literary award winner
2013-11-28 Participating European Union members and Jacana Media are delighted to announce Penny Busetto as the winner of the 2013 European Union Literary Award for 2013 .Onderhoud met Jaco Jacobs
2013-11-25 Hoe kry Jaco Jacobs dit reg om ? topverkoper-skrywer van jeug- en kinderboeke te wees? Zoë Salzwedel het hom uitgevra.Onderhoud oor Wolkland deur Aden van Niekerk
2013-11-20 Johannes Meyer (6) voer 'n onderhoud met Aden van Niekerk (6) oor Aden se boek, Wolkland.The Basic English Afrikaans Xhosa Zulu Aid
2013-11-20 Naledi kondig met trots die verskyning aan van ’n multitalige woord- en fraseboek deur die bekroonde outeur Isabel Uys: The Basic English Afrikaans Xhosa Zulu Aid. Dié sakgrootte publikasie bevat woorde en frases in vier van Suid-Afrika se prominentste tale – Engels, Afrikaans, Xhosa en Zoeloe.Tienerleser gesels met Gerook-skrywer
2013-11-20 "Al die karakters is geskoei op mense wie al my paadjie gekruis het: die goeies én die slegtes."Nuwe kinderboeke by NB-Uitgewers
2013-11-15 Lees nog oor hierdie splinternuwe kinderboeke by NB-Uitgewers.Nuwe kinderboeke by LAPA Uitgewers
2013-11-14 Lees nog oor hierdie splinternuwe kinderboeke by LAPA Uitgewers: Meneer Monster, Onverklaarbaar, Ek + jy en Ons kan!.Dana Snyman: "Ek skryf nie maklik nie ..."
2013-11-13"Skryf bly vir my maar skryf. Ek skryf nie maklik nie, wat ek ook al skryf. Dis ’n gesukkel – selfs met die eenvoudigste ou storietjie sukkel ek."
