Skrywersonderhoude

LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.

LitNet talks to writers, for the story behind the stories.

Friksie – Henning Janse van Vuuren praat met sy e-lesers

Henning Janse van Vuuren, Naomi Meyer 2013-07-09 "’n Uitgewer is ’n middelman en kyk na sy eie belange binne ’n bepaalde verwysingsraamwerk – skrywers moet dieselfde doen."

Lokprent: Die AA toe OE van seks deur Riette Rust

2013-07-02 Kyk na die lokprent van Riette Rust se boek Die AA toe OE van seks.

Naledi se Annelie Botes en Stefan Enslin by Vryfees in Bloemfontein

2013-06-25 Twee skrywers van Naledi tree vanjaar op by die Volksblad Vryfees wat van 9 tot 14 Julie in Bloemfontein gehou word.

Pitkos – inspirasie en wyshede

2013-06-25  RSG se Martelize Brink gesels met ST Potgieter oor sy boek – en Naledi nooi jou hartlik uit na die gesprek by DelVera Wynlandgoed!

Melt Myburgh oor McGregor se eerste poësiefees

Melt Myburgh, Naomi Meyer 2013-06-12 "Verder kan mens maar net in die hoofstraat rondslenter; die deure van kuierplekke maak vanself oop!"

Wen: Lam in wolfsklere

Bernette Bergenthuin, JB Roux 2013-06-12 Twee lesers kan elk 'n getekende eksemplaar van Lam in wolfsklere kan wen. Sluitingsdatum: 25 Junie 22013.

Die verhaal van Racheltjie de Beer binnekort in Nederlands

2013-06-12 Die groot Nederlandse uitgewershuis Mozaïek het so pas bekend gemaak dat hulle die Afrikaanse trefferboek, Die verhaal van Racheltjie de Beer, geskryf deur Brett Michael Innes, 2013 in Nederlands gaan vertaal en uitgee.

Nie net die Babalela nie: 'n onderhoud oor Onder water

Martie Preller, Naomi Meyer 2013-06-11 "As mens van vlees en bloed kan jy net op een plek wees en die lewe so belewe, maar as jy lees, kan jy baie lewens lewe en baie ervarings saam met die karakters hê."

Rachel Zadok: An interview

Rachel Zadok, Naomi Meyer 2013-06-05 "With my second book, Sister-Sister, I was thinking about themes right from the get go. I knew what I wanted to say. It was much harder to write, perhaps because it was more conscious."

Boekbekendstelling: Zirk van den Berg se 'n Ander Mens

2013-06-03 Kwela Books en Exclusivebooks nooi jou om te kom luister na Karin Brynard in gesprek met topmisdaadskrywer Zirk van der Berg oor sy roman 'n Ander Mens.

The Accidental Ambassador: ’n boekbekendstelling

Amanda du Pisanie 2013-05-29 Suid-Afrika se posisie is nie so sleg as dit met dié van Argentinië vergelyk word nie. Dit was die oorwegende boodskap wat gewese politikus en ambassadeur Tony Leon by die bekendstelling van sy nuwe boek, The Accidental Ambassador, aan die gaste oorgedra het. 

Die Wellington Klopse – 100 jaar se onvertelde stories

Tessa Louw 2013-05-28 Die ryk en lang Wellingtonse Klopse-geskiedenis is Dinsdag 30 April by die Breytenbach Sentrum gevier met die bekendstelling van Die Wellington Klopse – 100 jaar se onvertelde stories.

Flat water Tuesday – an interview with Ron Irwin

Ron Irwin, Joan Hambidge 2013-05-23 Flat Water Tuesday is available in South Africa at all bookstores and releases worldwide on June 4. Joan Hambidge, a buddy and colleague of author Ron Irwin, asked him a few questions over a glass of whisky.  

Nuwe boeke by NB-Uitgewers

2013-05-22 Lees nou Wolf, wolf deur Eben Venter, Die AA tot OE van SEKS deur Riette Rust, Rooiland deur Tertius Kapp, As die wind kom draai deur Hans du Plessis, Huisgenoot Top 500 Wenresepte 2 en ’n Ander mens deur Zirk van den Berg.

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers hierdie Mei

LAPA Uitgewers 2013-05-22 Kyk na LAPA Uitgewers se opwindende aanbieding van nuwe boeke.

Dystopia in Science Fiction: Q&A with Cat Hellisen

Elzette Steenkamp, Cat Hellisen 2013-05-15 Elzette Steenkamp chats to Cat Hellisen about science and speculative fiction.

Dystopia in Science Fiction: Q&A with Karen Jayes

Elzette Steenkamp, Karen Jayes 2013-05-15 Elzette Steenkamp chats to Karen Jayes about science and specultive fiction

Eye of the Firestorm: Naledi se boekbekendstelling

Naomi Meyer 2013-05-14 Hoe vóél dit om in 'n storm te wees? Een waar mens om jou lewe vrees en waar mens terselfdertyd veg teen 'n sisteem? Afgetrede generaal-majoor Roland de Vries het 'n boek hieroor geskryf. Kyk foto’s van die bekendstelling.

Vertel ons jóú Grensoorlogstorie – wenners aangekondig!

2013-05-14 Jy dink die Grensoorlog (1966–1989) is al jare lank verby? Die Grensoorlog het met baie van ons gebeur, al het dit nie ons almal se pad gekruis nie. Skryf vir ons jou storie.

2013 ATKV-Woordveertjies: Nou oop vir inskrywings

2013-05-08 Die 2013 ATKV-Woordveertjies word op 13 September toegeken. Inskrywings is nou oop!
Top