Skrywersonderhoude

LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.

LitNet talks to writers, for the story behind the stories.

Finding the writer where the stories begin

Thelma Mort, Linda Rode 2013-11-11 An interview with award-winning South African author Linda Rode about the award-winning book In die Nimmer-Immer Bos / In the Never Ever Wood.

Nuwe boeke by NB Uitgewers hierdie November

2013-11-08 Kyk na NB Uitgewers se opwindende aanbieding van nuwe boeke.

Spoorvat-boekbekendstelling by Protea Boekwinkel, Pretoria

LAPA Uitgewers 2013-11-06 LAPA Uitgewers nooi jou na die boekbekendstelling van Spoorvat – jeugherinneringe van Afrikaanse skrywers, saamgestel deur Riana Scheepers en Leti Kleyn. Die bekendstelling vind plaas op Saterdag 16 November 2013 om 10:30 vir 11:00 by Protea Boekwinkel, Hatfield.

Foto's: Bekendstelling van Die oorlog kom huis toe

2013-11-01 Die oorlog kom huis toe is op 29 Oktober 2013 by die Oude Libertas Teater op Stellenbosch bekendgestel. Radio-omroeper Johann Myburgh het met die redakteurs, Bill Nasson en Albert Grundlingh, gesels. Foto's deur Lavonne Bosman.

Koesterkind deur Elaine Marais

2013-10-30 "Elaine Marais se tweede Christelike roman, Koesterkind, handel oor die wel en wee van ’n vrou wat gelouter word."

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers hierdie Oktober

LAPA Uitgewers 2013-10-23 Kyk na LAPA Uitgewers se opwindende aanbieding van nuwe boeke.

Koos Kombuis se i-Tjieng: “So diep soos Dickens maar so vars en onskuldig soos Liewe Heksie”.

Koos Kombuis, Deborah Steinmair 2013-10-22 Deborah Steinmair is in gesprek met Koos Kombuis oor sy jongste boek, i-Tjieng.

LAPA-onderhoud: Gerook deur Eldridge Jason

Eldridge Jason, Naomi Meyer 2013-10-15 Eldridge Jason se jeugroman stel die leser bekend aan ’n skemerwêreld van dwelms en tienergevare waaroor daar nog baie min in Afrikaans geskryf is. Die boek is ontstellend en eerlik geskryf; dis 'n moet-lees vir ouers én hul kinders. Naomi Meyer het die skrywer hieroor uitgevra.

Jan Rabie Marjorie Wallace Skrywersbeurs: Steward van Wyk vertel

Steward van Wyk, Naomi Meyer 2013-10-08 Aansoeke word ingewag vir die Jan Rabie Marjorie Wallace Skrywersbeurs. Naomi Meyer het met Steward van Wyk, mede-professor en voorsitter van departement Afrikaans Nederlands aan die UWK, gesels. Steward dien in die algemene bestuurskomitee wat die fonds hanteer, en in die beurskomitee wat aansoeke oorweeg en aanbevelings aan eersgenoemde komitee maak.

Sophia Kapp gesels oor Driehoek

Sophia Kapp, Naomi Meyer 2013-10-01 "Die feit dat romantiese fiksie ontvlugting is, beteken nie dat 'n mens nie sosiale probleme daarin kan aanraak nie. Die goedvoel-ding is meer kompleks as wat die meeste mense besef: jy kan jou leser regtig optel net as jy haar eers die donker kant gewys het."

Skryf, etikette en 'n blik op Lewensblik

Marzanne Leroux-Van der Boon, JB Roux 2013-10-01 "In die letterkunde, en veral hier by ons, moet ’n skrywer nou maar eenmaal betitel word en daardie titel hou jy, al doen jy wat jy wil." Marzanne Leroux-Van der Boon gesels oor Lewensblik.

Boekbekendstelling: Dieper deur Retief Burger

2013-09-11 Jy word uitgenooi na die bekendstelling van die nuwe boek deur Retief Burger. Kom ontmoet Retief, luister waaroor Dieper gaan en praise & worship saam!

Ilse van der Merwe gesels oor Jan Braai se Vuurwarm

Ilse van der Merwe, Naomi Meyer 2013-09-11 In Jan Braai se jongste boek, Vuurwarm, staan daar by die erkennings: "Ilse van der Merwe het aangebied om te help en sy was reg!" Maar wie is hierdie Ilse van der Merwe van wie Jan Braai praat?

i-Tjieng: 'n GPS vir verdwaalde siele deur Koos Kombuis

2013-09-09 Hierdie boek dui die weg na insig aan. Dit is die eerste Afrikaanse verwerking van die antieke Chinese I Ching, of ‘Boek van veranderinge’, vertaal en geïllustreer deur Koos Kombuis.

Uittreksel: i-Tjieng: 'n GPS vir verdwaalde siele deur Koos Kombuis

2013-09-09 Die perfekte balans tussen aggressiewe optrede en ’n kalm, deernisvolle houding. Werk hard, maar moenie jouself ooreis of op ander trap om te kry wat jy wil hê nie.

Found in Translation

Jaco Botha 2013-09-04 A casual conversation between Of Cops & Robbers author Mike Nicol and Jaco Botha, who translated the novel into the Afrikaans as Dieners & Donners.

Uitnodiging: Karoo-kantate deur Marié Heese word bekendgestel

2013-09-04 Karoo-kantate is Marié Heese se eerste jeugverhaal in meer as twee dekades. Tafelberg en Protea Boekwinkel nooi jou na die bekendstelling op 21 September.

Score my 'n gwai – Marlize Hobbs en Nathan Trantraal gesels oor Marlize se jongste boek

Marlize Hobbs, Nathan Trantraal 2013-09-04 “Om te skryf is ’n eensame ding en dis oukei om soms eensaam te voel maar dan wil jy uit ’n state van connectedness uit slip into daai loneliness, die eensaamheid kan nie eerste wees nie, jy makeer ’n plek om na terug te keer as jy klaar geskryf het.”

'n Gesprek oor Snowdrops

AD Miller, JB Roux 2013-09-03 AD Miller se eerste boek, The Earl of Petticoat Lane, is ’n niefiktiewe werk en word as ’n “family memoir” beskryf. Sy eerste roman, Snowdrops, speel in Rusland af en is benoem vir die Man Booker-prys. JB Roux het met hom gesels toe hy onlangs in Suid-Afrika was.

Invitation/Uitnodiging: Into the Hitherto Unknown - Van Riebeeck Society/-Vereniging 2013

2013-08-29 Protea Bookshop, Rondebosch and the Van Riebeeck Society take great pleasure in inviting you to the public launch of the Society’s 2013 publication, Into the Hitherto Unknown: Ensign Beutler’s Expedition to the Eastern Cape in 1752, edited by Hazel Crampton, Jeff Peires and Carl Vernon.
Top