Skrywersonderhoude

LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.

LitNet talks to writers, for the story behind the stories.

Onderhoud met Francois Smith: Om Kamphoer te skryf

Francois Smith, Jonathan Amid 2014-10-01 "Kom ek sê maar net dat ek baie lank saam met daardie karakters in daardie motor moes gaan sit, saam met Susan Nell en daardie twee bejaarde mans, en ek moes sit en sit en wag dat iets van daardie situasie tot my deurdring."

Karin Schimke on Bare & Breaking

Carine Janse van Rensburg 2014-10-01 Karin Schimke is the winner of the Ingrid Jonker prize for her debut collection of poetry, Bare & Breaking.

Interview: Richard Poplak on Until Julius comes

Richard Poplak, Naomi Meyer 2014-10-01 "I would not say I chose Julius Malema. He chose me."

Tien vrae: Francois Smith oor Kamphoer

Francois Smith, Naomi Meyer 2014-09-29 "Maar heeltyd met my gemoed soos ’n soeklig op alles onderweg. Dan sien ek langs die straat ’n boom, of tussen die winkelrakke iemand, ’n gesigsuitdrukking, ’n gebaar, en dit roer iets in my."

2014 Ingrid Jonker Prize for English Poetry

2014-09-26 Karin Schimke wins the 2014 Ingrid Jonker Prize for English Poetry

Boekbekendstelling: Alta Cloete se Seisoene-reeks, Paarl

2014-09-25 U word uitgenooi na die bekendstelling van Alta Cloete se Seisoene-reeks.

Tien vrae: Henry Jack Cloete oor Draalnoot vir 'n janfiskaal

Henry Jack Cloete, Naomi Meyer 2014-09-25 Wat is die sin van die lewe, Henry Jack Cloete?

Onderhoud: Draalnoot vir ‘n janfiskaal deur Henry Jack Cloete

Henry Jack Cloete, Jonathan Amid 2014-09-25 Joan Hambidge noem in haar resensie Draalnoot “’n roman wat soos ‘n Playstation-speletjie sy eie reëls neerlê.”

Interview: Birdseye by Máire Fisher

Máire Fisher, Jonathan Amid 2014-09-23 "What is particularly exciting is that Birdseye is appealing to a wide range of readers: from my sons and their friends in their twenties, to my father and mother-in-law in their eighties, to middle-aged men and women. I’m so happy about that – I love knowing that Birdseye is crossing all sorts of age boundaries."

Tien vrae: Stephanus Muller oor Nagmusiek

Stephanus Muller, Naomi Meyer 2014-09-18 "Nagmusiek is 'n transgressiewe teks op verskillende vlakke, en om vir soveel jare in 'n proses gewikkel te wees wat deurlopend toets en verstel en torring aan die grense waarbinne ek gemaklik is – dit het my verander."

Tien vrae: Alta Cloete oor Seisoen van lig en donker

Alta Cloete, Naomi Meyer 2014-09-16 "Wat my betref, is die muse ongelukkig ’n mite. Ek het nog nie veel hulp van haar ontvang nie."

Cape Town: Launch of Hiking Guides

2014-09-15 The Book Lounge and Tafelberg Publishers invite you to the launch of Mike Lundy's Weekend Trails and Easy Walks on 2 October.

Grande Roche Skrywerstee in die Paarl

2014-09-15 Sjef en kookboekskrywer Marlene van der Westhuizen se nuwe boek Geheime van ’n Franse Kookklas word op Saterdag 22 November by ’n spesiale skrywerstee  in die Paarl bekendgestel.

Tien vrae: Jaco Fouché oor Siobhán van die sirkus

Jaco Fouché, Naomi Meyer 2014-09-12 "Soos 'n digter gesê het: slotte is sleutels. 'n Mens kan nie 'n slot ligtelik opneem nie."

Tien vrae: Koos Kombuis oor rock&roll.karoo – 33 digitale gedigte

Koos Kombuis, Naomi Meyer 2014-09-12 "Die Karoo is meer as ’n plek; dis ’n hele heelal. Dis meer as my lewe tot dusver. Dis ’n nuwe soort rock ’n roll. Dis groter as die ou rock ’n roll, en nie so raserig nie. Ek is mal oor al daardie spasie, daardie heiligheid – dit beat selfs Woolworths op ’n Sondagmiddag."

Tien vrae: Martin Steyn oor donker spoor

Martin Steyn, Naomi Meyer 2014-09-11 "Dis my droom. Vandat ek so sestien, sewentien was, wou ek ’n publiserende skrywer wees. Dit het lank gevat. Ek het erg begin twyfel, maar gelukkig nooit tou opgegooi nie."

Tien vrae: Clinton V du Plessis oor Woorde roes in die water

Clinton V du Plessis, Naomi Meyer 2014-09-11 "Daar was ’n tyd toe ek geskryf het omdat ek verveeld was, toe weer omdat ek gatvol was. Nou skryf ek om te probeer onthou."

Klankopname: Henry Jack Cloete gesels oor Draalnoot vir 'n janfiskaal

Naomi Bruwer 2014-09-10 Klankopname: Henry Jack Cloete se debuutroman, Draalnoot vir 'n janfiskaal, is Saterdag, 6 September by Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel. Hy gesels met Wilken Calitz.

Die Bom-boekbekendstelling: Pretoria, 2 Oktober 2014

2014-09-10 Kom luister na oudminister Pik Botha oor Suid-Afrika se kernwapenprogram by die bekendstelling van Die Bom in die Miriam Makeba-saal, Unisa, op 2 Oktober.
Top