Jonathan Ball-portaal
Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.
We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Best Books: Alles-in-Een-pakket vir Graad R-leerders
2013-11-04Laai die nuwe Alles-in-Een-brosjure vir Graad R-leerders nou hier af en kyk watter lekker materiaal Best Books (’n druknaam van NB-Uitgewers) aanbied.
Foto's: Bekendstelling van Die oorlog kom huis toe
2013-11-01 Die oorlog kom huis toe is op 29 Oktober 2013 by die Oude Libertas Teater op Stellenbosch bekendgestel. Radio-omroeper Johann Myburgh het met die redakteurs, Bill Nasson en Albert Grundlingh, gesels. Foto's deur Lavonne Bosman.Klimtol deur Etienne van Heerden: Foto's van die boekbekendstelling, Stellenbosch
2013-10-31Tafelberg, Protea Boekwinkel en LitNet het die boekbekendstelling van Klimtol deur Etienne van Heerden op 30 Oktober 2013 by Aan De Oewer in Stellenbosch aangebied. Izak de Vries het foto's geneem.
Media24 Boeke vereer Elisabeth Eybers met poësieprys
2013-10-30 In 2014 sal Media24 Boeke die eerste jaarlikse Elisabeth Eybers-prys vir digkuns in Afrikaans of Engels toeken."Geen truuks, net treats!"
2013-10-29 Izak de Vries praat met Louwrens Potgieter oor CNA se promosie met die interessante naam “Geen truuks, net treats!”. Gedurende hierdie tydperk kry klante 20%-korting indien hulle drie of meer Afrikaanse boeke koop.Foto's: Pretoria-bekendstelling van Klimtol deur Etienne van Heerden
2013-10-28Graffiti Boekwinkel in Lynwood Bridge, Pretoria was Donderdagaand die gasheer vir die bekendstelling van Etienne van Heerden se jongste roman, Klimtol.
