Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

LitNet Akademies-resensie-essay: Stil punt van die aarde deur Johann de Lange

Joan Hambidge 2014-02-27 "Soms kom daar ’n bundel oor jou lessenaar wat ’n unieke plek inneem en die leser se chakras dwingend deurmekaar krap."

LitNet Akademies-resensie-essay: Die Small weg – Gedagtes rondom Adam Small, Klawerjas

Gunther Pakendorf 2014-02-06 "Dit sou sekerlik te ver gaan om die geval van Adam Small en sy plek in die Afrikaanse letterkunde sonder voorbehoud met die geskiedenis van die resepsie van Heinrich Heine in Duitsland te vergelyk. Nietemin is daar raakpunte wat, soos ek glo, lig kan werp op hierdie tema."

Annelie Ferreira het guts

Izak de Vries 2014-01-29 "As die naam Annelie Ferreira op ’n boek staan, gaan dit die leser laat dink. Op ’n manier is daar raakpunte tussen al Annelie Ferreira se boeke. Telkens is daar ’n soeke na iets hoër, iets beter as dit wat oog kan sien. Dit vat guts word beslis aanbeveel.

Wals met Matilda deur Dan Sleigh

Marietjie Lambrechts 2014-01-28 Wals met Matilda is alles wat ’n goeie literêre werk behoort te wees. En veel meer.”

Jan van Tonder vertel vir Madri Victor van Is weer Sagie

Jan van Tonder, Madri Victor 2014-01-14 "Ek het besluit om in die wagpos op die tronkmuur waarheen ek verban is om my stil te kry, ‘n storie te skryf – my heel eerste poging. Ek wou ‘n mens skep wat sonder kwaad is."

Sondag op 'n voëlplaas deur Johann Nell

Annamarie du Preez 2014-01-03 “Die boek lees gemaklik en die skrywer kry dit reg om werklik treffende stukke teks daar te stel.”

Wenkbrou deur Deborah Steinmair

Jonathan Amid 2014-01-03 “Hierdie is ‘n veelvlakkige roman wat behoorlik die wenkbroue laat lig.”

Inskrywings vir Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2015 binnekort oop

2013-12-18 NB-Uitgewers wag vanaf 1 Januarie 2014 inskrywings in vir die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2015

LitNet-boekresensies 2013 LitNet Book Reviews

2013-12-17 Lees al die resensies wat in 2013 op LitNet verskyn het.

Nuwe toepassing vir Afrikaanse kinderboeke by NB-Uitgewers bekendgestel

2013-12-12 Twintig Afrikaanse kinderboeke is nou beskikbaar op die App Store, op één rak. Storierak is ‘n toepassingwinkel wat deur NB-Uitgewers vrygestel is. Dit is beskikbaar op die iPad en iPad-mini en is gemik op kinders van 2 tot 8 jaar.

Storierak: NB-Uitgewers se nuwe kinderboektoep

Nèlleke de Jager, Naomi Meyer 2013-12-12 Storierak is 'n toepassingwinkel wat deur NB-Uitgewers vrygestel is. Nèlleke de Jager praat met Naomi Meyer oor kinders wat anders lees in 'n veranderende wêreld.

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Willem Breyl

Naomi Bruwer, Willem Breyl 2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Willem Breyl, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie hy is.

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Tanya van Buuren

Naomi Bruwer, Tanya van Buuren 2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Tanya van Buuren, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Solette Stander

Naomi Bruwer, Solette Swanepoel 2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Solette Stander, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Marteni Burger

Naomi Bruwer, Marteni Burger 2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Marteni Burger, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Madré Marais

Naomi Bruwer, Madré Marais 2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Madré Marais, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Wentzel Lombard

Naomi Bruwer, Wentzel Lombard 2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Wentzel Lombard, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie hy is.

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Inge Lategan

Naomi Bruwer, Inge Lategan 2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Inge Lategan, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Frederick Botha

Naomi Bruwer, Frederick Botha 2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Frederick Botha, een van die skrywers wie se kortverhale in die bundel opgeneem is, vertel wie hy is.

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Elmien de Klerk

Naomi Bruwer, Elmien de Klerk 2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Elmien de Klerk, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.
Top