Jonathan Ball-portaal
Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.
We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

ATKV-Woordveertjies 2013
2013-09-16 Die ontvangers van 2013 se ATKV-Woordveertjies op Vrydag, 13 September by D’Aria in Durbanville aangewys. Izak de Vries het foto's geneem.Ilse van der Merwe gesels oor Jan Braai se Vuurwarm
2013-09-11 In Jan Braai se jongste boek, Vuurwarm, staan daar by die erkennings: "Ilse van der Merwe het aangebied om te help en sy was reg!" Maar wie is hierdie Ilse van der Merwe van wie Jan Braai praat?Bekendstelling: Pastoor deur Pat Stamatélos
2013-09-10 Tafelberg en Waverley-biblioteek nooi jou na die bekendstelling van Pat Stamatélos se nuwe roman, Pastoor.Writers and journalists – do you you have the beginnings of a book in your bottom drawer?
2013-09-04 Entry for the City Press book award of R60 000 is now open. The award is made annually to enable a writer to complete a nonfiction manuscript.Uitnodiging: Karoo-kantate deur Marié Heese word bekendgestel
2013-09-04 Karoo-kantate is Marié Heese se eerste jeugverhaal in meer as twee dekades. Tafelberg en Protea Boekwinkel nooi jou na die bekendstelling op 21 September.Kaalvoet oor die highway
2013-09-04"Die skrywers Clinton V du Plessis en Afred Schaffer het mekaar by Cradock se Olive Schreinerfees raakgeloop en 'n gesprek het posgevat wat eenvoudig op LitNet voorgesit moes word ..."
