Jonathan Ball-portaal
Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.
We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Elmien de Klerk
2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Elmien de Klerk, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Elani Venter
2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Elani Venter, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Dalena Theron
2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Dalena Theron, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Christina van Deventer
2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Christina van Deventer, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Carla Kargaard
2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Carla Kargaard, een van die skrywers wie se kortverhale in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Brian Fredericks
2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Brian Fredericks, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie hy is.Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Niel Koekemoer
2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Niel Koekemoer, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie hy is.Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Elmarie Rossouw
2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Elmarie Rossouw, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoude met die kortverhaalskrywers
2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Lees die onderhoude met al sewentien skrywers wat bygedra het tot hierdie bundel.Nuwe Stories 3: Sluitingsdatum vir kortverhaalwedstryd om die draai
2013-12-10Die doel van die wedstryd is om jong skrywers te lok, nuwe talent te identifiseer en aan te moedig, asook om aan hulle die geleentheid te bied om hul werk te publiseer.
Moord in die beloofde land
2013-12-04 “Wat opval van Moord in die beloofde land, is die diggeweefde storielyn. Nes jy dink jy het al die drade bymekaar, is daar nog (skokkende) verrassings.”LitNet Akademies-resensie-essay: Kaar 'n klein ensiklopedie van woord en digkuns
2013-12-04 Die ooreenkomste van Kaar met die twee vroeëre bundels gaan egter veel verder as net die rol van die land en die landskap. Ten minste net so sterk is die rol van die enkeling teenoor die groep.Nuwe Stories 2: Foto's van die boekbekendstelling
2013-11-29Die boekbekendstelling van Nuwe Stories 2 het op 28 November by Rocca in Kaapstad plaasgevind. Menán van Heerden het foto's geneem by die geleentheid.
Leeskringbespreking van Die skrywer deur Esta Steyn: “Deel van die sirkel van liefde … vir ewig”
2013-11-28 ’n Bespreking van Esta Steyn se Die skrywer op 15 Oktober 2013 by De Tyger-leeskring in Parow-Noord onder voorsitterskap van René Honiball.Wen Irma Joubert se Tolbos en Deon Meyer se Kobra saam met CNA en LitNet!
2013-11-27 Die wenners van hierdie kompetisie is pas aangekondig. Twee gelukkige lesers ontvang elk dié twee boeke met komplimente van CNA. En die gelukkige wenners is ...Lekkerste Kersboomresep: 'n kompetisie
2013-11-20 Jou lekkerste Kersboomresep kan vir jou die lekkerste kookboeke laat wen wat jy nog ooit teëgekom het. Stuur vir LitNet 'n resep vir die feesgety – voor 4 Desember 2013.Nuwe kinderboeke by NB-Uitgewers
2013-11-15 Lees nog oor hierdie splinternuwe kinderboeke by NB-Uitgewers.Dana Snyman: "Ek skryf nie maklik nie ..."
2013-11-13"Skryf bly vir my maar skryf. Ek skryf nie maklik nie, wat ek ook al skryf. Dis ’n gesukkel – selfs met die eenvoudigste ou storietjie sukkel ek."
