Jonathan Ball-portaal
Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.
We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Soldaat deur Reynardt Hugo, ’n lesersindruk
2021-09-20"As jy blaamvry is, tel maar op jou klippe, maar as jy besef ons maak almal gruwelike foute, lees gerus Soldaat."
Lesmateriaal vir Afrikaans-onderwysers: Anzil Kulsen se kortverhaal rondom die sosiale media
2021-09-17"Hierdie storie kan soveel debat uitlok – daar is ’n paar relevante kwessie waarmee kinders op ’n baie jong ouderdom konfronteer word. Soos die gepoleerde beeld wat ons na buite uitstuur ..."
Pasverskyn: Om alleen te gaan deur Nicole Jaekel Strauss
2021-09-15Cato ontmoet Da’oud, ’n jong Egiptenaar, tydens ’n bootvaart op die Nyl. Sy familie is intens geraak deur sosio-politieke onrus en ongeregtigheid, met 2011 se onlus op die Tahrir-plein as laagtepunt.
’n Hart is so groot soos ’n vuis deur PP Fourie: ’n lesersindruk
2021-09-14"Die punt van die boek is myns insiens om dubbelsinnigheid in die mens en die lewe self uit te beeld: Niks is slegs wit of swart nie, maar eerder ’n enorme mosaïek, in volkleur."
Lesmateriaal vir Afrikaans-onderwysers: Henriëtte Loubser se kortverhaal rondom ekologie en natuurbewaring
2021-09-13"Verder kan debatvoering oor ekotemas soos besoedeling, optrede om die aarde te beskerm, klimaatsverandering, uitwissing van spesies, uitputting van natuurlike hulpbronne en die toekoms van die planeet gevoer word. Daar kan idees uitgeruil word en voorstelle gemaak word om kwessies soos besoedeling en vernietiging aan te spreek; optredes te oorweeg, dus."
White trash by Terry Angelos: book launch
2021-09-08Tracy Going will be in conversation with Terry Angelos on Monday 20 September 2021 at 18:00.
Lesmateriaal vir Afrikaans-onderwysers: Elrien Scheepers se kortverhaal as voorbeeld van ’n fabel
2021-09-08"Die vier elemente van ’n fabel sluit in ’n morele les, simbolisme, humor en antropomorfisme/vermensliking. Hoewel die diere in my fabel normale dieregedrag toon ... is hulle eintlik simbole van mense of kinders."
Skeur deur Carel van Rooyen: ’n resensie
2021-09-07"Dat die jong, talentvolle skrywer van hierdie debuutwerk voorwaar iemand is om in die toekoms dop te hou, maak my mateloos opgewonde. Jong skrywers wat in die taal van hulle portuur krities belangrike boodskappe kan deel, is broodnodig."
Lesmateriaal vir Afrikaans-onderwysers: Chase Rhys se Kaapse kortverhaal oor buitengewone mense
2021-09-01"Vi leerders wat wel Kaaps praat, gloe ek dattie ontmoeting van hul hystaal innie klaskamer ’n geleentheid bied vi heelheid en alignment. Ek hoep dat it hulle laat besef dat hulle tys sowel as op skool hul outentieke self kan wies. Vi leerders wattie tys Kaaps praatie, maak blootstelling aan hierdie taal hul gedagtes oep. It gie hulle mee geleentheid om bewus te wôd vannie diversiteit vannie Afrikaanse taal en allie verskillende mense wat it praat."
Leef jou nuwe lied deur Elsa Winckler en Sonja Goldberg: ’n onderhoud met die skrywers
2021-09-01"Daar is ’n hele paar voorbeelde waar hulle illustreer dat mens soms net moet asemhaal en bedaar, besef jy is nog hier. Dis soms genoeg om in daardie genade te staan. En die ander belangrike boodskap is dat jy soms ook net vir ander dít kan wees: hier en gewillig om te luister."
Lesmateriaal vir Afrikaans-onderwysers: Fanie Viljoen se kortverhaal oor kunsmatige intelligensie
2021-08-31"Leerders sal miskien hul eie weergawe van ’n toekomstige skool kan versin, want hulle kinders sal moontlik eendag so skoolgaan. Die Zoom-klasse wat ons vandag sien, is net die begin daarvan."
Into dark water by Jeremy Vearey: a book review
2021-08-26"This is a fascinating book. But ultimately it is the victim of its own ego. It attempts too much and provides only a superficial gloss of the events that continue to intrigue and unsettle us as a nation."
Onthou my deur Helena Hugo: ’n lesersindruk
2021-08-23"Wat veral opvallend is, is hoe die boek daarin slaag om iets van die kultuur van die kleindorpie vas te vang – ’n kultuur wat stadig maar seker aan die verbygaan is soos wat die karakter van baie dorpies verander en die wêreld al meer geglobaliseer raak."
Eerste slukkie: Annelien Pienaar se Vleis
2021-08-19LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn as eerste slukkies.
Kantaantekeninge oor Lien Botha se Vin
2021-08-18"Vin se verhaal is eenvoudig onvergeetlik; Botha se woorde is vlamme op water."
Swatland deur Ashwin Arendse: ’n resensie
2021-08-16"Dis Ashwin Arendse se wêreld, maa dit was myne oek. Dit is ’n trip."
Fresh off the press: Out of Quatro by Luthando Dyasop
2021-08-11After years of torture, he is eventually released, then he begins his battle for vindication. Out of Quatro is a story not only about Dyasop’s extraordinary life, but also about a tumultuous time in ANC history.
Onverskrokke vroue: uitdagings en oorwinnings van Bybelse tye tot vandag – ’n onderhoud met Bettina Wyngaard
2021-08-10"Elke boek wat ek skryf begin met ’n vraag, iets waaroor ek wonder. Met hierdie boek was die vraag: Hoe baie het dinge verander vir vroue vanaf Bybelse tye? En, in my meer moedelose oomblikke: Het dinge verander?"
Can we be safe? deur Ziyanda Stuurman: ’n resensie
2021-08-05"Diegene wat meer intellektueel ingestel is, in politieke wetenskap belangstel en studente in hierdie rigting, behoort dit egter leersaam te vind."
A coat of many colours by Fred Khumalo: an inter-review
2021-08-05Fred Khumalo: "The riskier the choice I make, the more rewarding it is for me as a writer."
