Persverklaring: TK-lesingreeks | Geskiedenis van die Taalkommissie en die AWS

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2024-04-12

In hierdie eerste virtuele aanbieding van vyf, op Dinsdag 23 April, bied drie lede van die huidige Taalkommissie, Jana Luther, Fred Pheiffer en Annelise de Vries, ’n kort oorsig oor aspekte van die geskiedenis van Afrikaans wat in wisselwerking met die normering daarvan gestaan het.

Graad 5: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2024-04-11

Is jy in graad 5 en voel jy so onseker oor jou Wiskundedeelsomme soos wat hierdie twee selfoongesiggies lyk? LitNet kan help! Klik hier om Wilhelm du Toit se gratis oefenvraestel en memorandum af te laai om jou met jou voorbereiding te help. (Die vraestel sal jou kan help met vermenigvuldig- én deelsomme, soos die twee prentjies ook verklap.)  

Persverklaring: Akademia brei uit na die Wes-Kaap

LitNet Akademies en skole 2024-04-10

Die besluit om Akademia se voltydse kampusmodel, wat tans beperk is tot Centurion in Gauteng, verder uit te brei is voorts ingelig deur deeglike demografiese navorsing. Aldus hierdie navorsingsbevindinge verteenwoordig die Wes-Kaap die grootste konsentrasie van Afrikaanssprekendes in Suid-Afrika.

Graad 4: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2024-04-10

Is jy in graad 4 en voel dit of die Wiskunde jou sommer vanjaar dubbel laat sien? Hierdie gratis oefenvraestel deur Wilhelm du Toit kan jou help met die tweede kwartaal se verdubbelingsomme – en kan help om jou Wiskundepunte weer perdfris en gesond te maak. Klik hier om dit kosteloos in PDF-formaat af te laai.

Persverklaring: Top-uitgewers by SOF Junior, Suidoosterfees se mini-kunstefees vir onnies, skoliere en ouers

LitNet Suidoosterfees 2024-04-09

SOF Junior, ’n mini-kunstefees vir skoliere, onderwysers en ouers, word van 22 tot 26 April 2024 by die Artscape-teatersentrum in Kaapstad aangebied, net voordat die hooffees afskop.

Persverklaring: Jan H Marais-prys 2024 – oproep vir nominasies

LitNet Akademies en skole 2024-04-09

Die Jan H Maraisprys verleen erkenning vir ’n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal. Die toekenning van die prys is afhanklik van ingeligte persone uit die Afrikaanse taalgemeenskap om moontlike wenners voor te stel. Die sluitingsdatum vir nominasies is Maandag 24 Junie 2024.

Die wisselwerking tussen ruimte, manlikheid en die skaduwee in Lente in Beijing en Die Dao van Daan van der Walt

Corine Raath LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2024-04-08

"Ek ondersoek die romans in terme van die wisselwerking tussen ruimte, die diskoerse van manlikheid binne ruimtes, en hoe hierdie diskoerse ’n impak het op die skaduwees van die twee onderskeie hoofkarakters, Gerhard en Daan."

Persverklaring | Pos: Hoof- uitvoerende beampte (HUB) Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2024-04-04

Die pos van hoof- uitvoerende beampte (HUB) van die SA Akademie het op 1 April 2024 vakant geraak. Van die nuwe HUB word verwag om reeds op 1 Julie 2024, of so spoedig moontlik daarna, diens te aanvaar.

Graad 12: Wiskundevraestel 1 en memo, tweede kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2024-04-03

Is jy in graad 12 en wil jy nou al vir die eindeksamen begin voorberei? Laai hierdie splinternuwe, gratis Wiskunde-vraestel deur Lee-Ann Langeveldt af. Daar is ook nog meer Wiskunde-vraestelle op LitNet wat jou kan help. Hoe meer jy opeenvolgend oefen, hoe beter sal jou begrip van algebraïese reekse word. Miskien sal jy gaandeweg ook meer en meer Fibonacci-sekwensies in die natuur gewaar. 

Persverklaring: SA Akademie se hoof- uitvoerende beampte tree uit

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2024-04-02

Die Akademieraad het die hoogste waardering vir die onbaatsugtige manier waarop Anne-Marie Beukes die Akademie met onderskeiding vir bykans twee termyne vanaf 1 Junie 2019 gedien het.

Musikale betekenis en metafore van liminaliteit in die liedkuns van Coenie de Villiers

Joanita Erasmus-Alt, Martina Viljoen LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2024-03-27

"Die doel van hierdie artikel is om ondersoek in te stel na die wyse waarop musieksimbole en -metafore in ’n aantal van Coenie de Villiers se lirieke gebruik word om die liminale aard van die menslike kondisie te beskryf."

Press release: Second Amazwi conference on children’s literature, a call for papers

LitNet Books and writers 2024-03-26

Amazwi South African Museum of Literature invites you to a conference that explores all aspects of children’s literature, from picture books to young adult fiction.

’n Mislukte kompromie? Die 1996-Grondwet onder spanning van die Nasionale Demokratiese Rewolusie

Paul Maritz LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2024-03-26

"Hierdie artikel ondersoek die spanning tussen die waardes wat onderskeidelik die Grondwet en die Nasionale Demokratiese Rewolusie onderlê, om daardeur die volhoubaarheid of mislukking van die kompromie aan die hart van Suid-Afrika se politiek te toets."

Uitnodiging: Werkgemeenskap Potchefstroom (4 April 2024) | Invitation: Academic Community Potchefstroom (4 April 2024)

LitNet Akademies en skole 2024-03-22

Hiermee word u en u gade/metgesel en gaste vriendelik uitgenooi na die volgende byeenkoms van die Werkgemeenskap Potchefstroom. | You and your guests are cordially invited to the next meeting of the Potchefstroom Academic Community.

Die invloed van infrastruktuur op die gehalte van onderwys in die BRICS-organisasie

Anzel Claassens, Louw De Beer, Deon Vos LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2024-03-20

"Die probleem wat in hierdie studie geïdentifiseer is, is dat die gehalte van onderwys in die lidlande van die BRICS-organisasie aansienlik beïnvloed word deur die onderwysinfrastruktuur van die onderskeie onderwysstelsels."

Graad 9: Afrikaans Huistaal-hersieningsvraestel (begrip, taal en opsomming), eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2024-03-19

Is jy in graad 9 en voel jy soms of jy van jou toets- of eksamenwerk soveel weet soos die man in die maan? Jy hoef nie langer vir die maan te blaf nie. Hierdie gratis oefenvraestel deur Zelda Mans gaan jou na die sterre laat reik. 

SteedsDink in die Karoo met LitNet Akademies: Linda Roothman

Linda Roothman SteedsDink 2024-03-18

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie video gesels Linda Roothman oor Karootekste en die Antroposeen.

Call for papers: Imagining the ordinary city – arts, placemaking and everyday urban lives

LitNet Akademies en skole 2024-03-18

The deadline for abstract submissions is 30 May.

Graad 11: Wiskunde-toets 2 en memo, kwartaal 1

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2024-03-18

Is jy in graad 11 en lus vir ’n lang wegbreekvakansie? Voordat jy die rit op die reguit spoorlyn aanpak, kan jy eers in hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Anne Langeveldt meer leer oor die kollineariteit van ’n stel punte op ’n enkele reguit lyn. Jou punte sal soos ’n stoomtrein vorentoe snel!

Graad 7: Natuurwetenskappe-vraestel en memo, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2024-03-13

Is jy in graad 7 en kan jy nie wag vir die skoolvakansie en meer tyd in die buitelug nie? As jy hierdie gratis oefenvraestel deur Rita Engelbrecht aflaai, kan jy jou verbeel jy is buite in die natuur omdat jy so baie daarvan gaan leer. Boonop gaan jou ouers so tevrede wees met jou punte dat julle lekker vakansie sal kan hou!

Top